Namibiese dokter bevestig geen ander entstof mag saam met Covid-entstof toegedien word

‘n Namibiese dokter het bevestig dat geen ander entstof saam met Covid-entstowwe toegedien mag word nie. Lede van die publiek word aangeraai om indien hul siek of ongesteld is, hul inenting te herskeduleer en terug te keer wanneer hulle ten volle herstel het. Die griep-entstof en Covid-entstof moet minstens 14 dae uitmekaar toegedien word. Dr. […]

Read More

Brandslagoffers van DRC informele nedersetting bygestaan

Die Swakopmund DRC Women Empowerment-vismaatskappy het kositems en toiletware ter waarde van dollars Namibeise dollars aan brandslagoffers van die DRC informele woonbuurt geskenk. Talle inwoners van die informele woonbuurt het alles in ‘n onlangse brand verloor. Die goewerneur van die Erongo-streek, Neville Andre Itope, is verheug oor die reaksie van maatskappy en individue wat die […]

Read More

Namibiese jeugministerie stel derde nasionale jeugbeleid bekend

Die Namibiese regering het vandag deur die jeugministerie die derde nasionale jeugbeleid van stapel gestuur. Die nasionale jeugbeleid van Namibië is die eerste keer in 2006 bekendgestel. Die Nasionale Jeugraad se uitvoerende voorsitter, Sharonice Busch, het die jeugministerie geprys oor die beleid en gesê dit dui aan hoe belangrik die jeug vir die regering is.

Read More

Zuma wil sy broer se begrafnis bywoon

Suid-Afrikaanse korrektiewe dienste oorweeg oudpresident Jacob Zuma se aansoek vir menslikheidsverlof om sy broer se begrafnis by te woon. Michael Zuma is vroeër die maand dood en sy begrafnis vind môre plaas. Zuma dien tans in die Estcourt-tronk in KwaZulu-Natal 15 maande tronkstraf uit weens minagting van die hof. Die departement sê die aansoek sal […]

Read More

Biovac gaan Pfizer-enstof in SA vervaardig

Die Suid-Afrikaanse spesialis-biotegnologie-onderneming, Biovac, is aangestel om die Pfizer-BioNTech Covid-entstof te vervaardig vir verspreiding binne die Afrika-nie. Die maatskappy is dus die eerste onderneming in Afrika wat ‘n mRNA-gebaseerde entstof sal vervaardig. Die Kaapstadse onderneming sal dwelmstowwe vanaf Europa verkry, en die vervaardiging van voltooide dosisse sal in 2022 begin. Entstof-produksie sal jaarliks meer as 100 miljoen voltooide dosisse oorskry. Alle […]

Read More

Namibiese werkloosheidsituasie vererger daagliks

Die Namibiese werkloosheidsituasie vererger elke dag. Die Covid-pandemie en –inperking dra grootliks by tot die probleem. In Windhoek se strate word talle werksoekers by verkeersligte gesien met die hoop dat iemand hulle ‘n werk sal aanbied. Individue en maatskappye het ook al kos aan werksoekers uitgedeel. Kosmos 94.1 Nuus het in ‘n meningspeiling gevra wie […]

Read More

Só werk deurry-stasie vir Covid-inentings by Windhoekse skougronde

‘n Deurry-stasie vir Covid-inentings by die Windhoekse skougronde het afgeskop en sal Dinsdae tot Sondae vanaf tien-uur soggens tot ses-uur saans oop wees. Dit is ‘n inisiatief van Gondwana Collection Namibia, die Gondwana Care Trust, FNB Namibia, Vaccines for Hope en word deur verskeie private maatskappye onder die vaandel van die gesondheisministerie ondersteun. Inke Stoldt […]

Read More

Rooivleis gevaar vir hartsiektes

‘n Meta-ontleding van studies het bewys die gevaar van hartsiektes neem oor tyd beduidend toe by mense wat bees-, lams-, vark- en verwerkte vleis eet. Die studie wat 1,4 miljoen mense oor 30 jaar gevolg het, is in die joernaal Critical Reviews in Food Science and Nutrition gepubliseer. Hartsiektes veroorsaak wêreldwyd die meeste sterftes. Volgens […]

Read More

Wynbedryf vandag in Wes-Kaapse hooggeregshof oor drankverbod

Die wynbedryfliggaam Vinpro is vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof waar sy dringende tussentydse interdik-aansoek aangehoor word. Vinpro wil die jongste drankverbod laat ophef. Hulle voer aan die Wes-Kaapse premier moet die mag hê om die nasionale verbod aan te pas om drankverkope vir gebruik op die perseel sowel as buite die perseel moontlik te maak. […]

Read More

Keetmanshopers met agterstallige waterrekeninge, se water gaan afgesny word

Die Keetmanshoop-munisipaliteit sukkel om sy maandelikse NamWater-rekening te betaal en oorweeg nou om inwoners met agterstallige rekeninge se water op 8 Augustus af te sny. Die woordvoerder van die munisipaliteit, Dawn Kruger, het gesê in Junie was die dorp se NamWater-rekening 8,3 miljoen Namibiese dollar en kliënte kon slegs ses miljoen Namibiese dollar betaal. Kruger […]

Read More