Namibiese dokter bevestig geen ander entstof mag saam met Covid-entstof toegedien word

‘n Namibiese dokter het bevestig dat geen ander entstof saam met Covid-entstowwe toegedien mag word nie. Lede van die publiek word aangeraai om indien hul siek of ongesteld is, hul inenting te herskeduleer en terug te keer wanneer hulle ten volle herstel het. Die griep-entstof en Covid-entstof moet minstens 14 dae uitmekaar toegedien word. Dr. Rudie van Vuuren verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *