Brandslagoffers van DRC informele nedersetting bygestaan

Die Swakopmund DRC Women Empowerment-vismaatskappy het kositems en toiletware ter waarde van dollars Namibeise dollars aan brandslagoffers van die DRC informele woonbuurt geskenk. Talle inwoners van die informele woonbuurt het alles in ‘n onlangse brand verloor. Die goewerneur van die Erongo-streek, Neville Andre Itope, is verheug oor die reaksie van maatskappy en individue wat die inwoners ondersteun.