GRN appelleer vandag beslissing in Amupanda se erwe-saak

Die saak waar Job Amupanda, die leier van die Affirmative Reposisioning-beweging, die Namibiese regering en President Hage Geingob dagvaar om 200 000 erwe te diens en beskikbaar te stel oor die volgende 2 jaar, is vandag weer voor regter Orben Sibeya vir ‘n aansoek tot verlof om te appelleer. Die saak sloer reeds ‘n geruime […]

Read More

Tafeldruiwe-bedryf groei sterk, verdien N$850m

Namibië se tafeldruiwe-bedryf presteer baie goed met suksesvolle uitvoere jaarliks na Europa en elders. Volgens die jongste verslag van die Namibiese Akkerbouraad, het die industrie baie goeie groei getoon en verskaf tans werk vir 10 215 Namibiërs, waarvan 11 persent permanent aangestel is en 89 persent tydelike poste beklee. In die 2020-2021 seisoen het die […]

Read More

Nagenoeng 7 000 Amerikaners uit Kaboel ontruim, 5 200 soldate ontplooi

Die Amerikaanse weermag het sedert 14 Augustus nagenoeg 7 000 mense uit die Afghaanse hoofstad, Kaboel, ontruim. Gewapende Amerikaanse vegvliegtuie het oor die stad gevlieg om groter veiligheid vir die ontruimings-optrede te verseker. Generaal-majoor Hank Taylor van die Amerikaanse weermag sê daar is nou meer as 5 200 Amerikaanse troepe op die grond, en nóg […]

Read More

Elektroniese afval in die nuus

MultiChoice het NamiGreen gekies om hul elektroniese afval in Namibië te herwin. Multichoice wil sy omgewingsimpak in Afrika verminder en het ‘n ooreenkoms met NamiGreen in Windhoek gesluit om MultiChoice se e-afval soos DStv- en GOtv-bokse en ander elektroniese toerusting te herwin. Anita Witt van die Recycle Namibia Forum gesels met Kosmos 94.1 Nuus.

Read More

Geen nuwe skole nie, eers bestaandes vol kry

Curro, wat Windhoek Gimnasium in Namibië besit, het skielik rem getrap met die bou van nuwe skole of die verkryging van ander skole. Die privateskolegroep se primêre doelwit is nou om sy bestaande skole vol te kry. Die groep benut nou sowat 70 persent van bestaande skole se voltooide kapasiteit, maar slegs 60 persent van […]

Read More

Vervalste Covishield – dis nie hier nie

Die Namibiese gesondheidsministerie is bewus van die mediese produkwaarskuwing wat die Wêreldgesondheidsorganisasie uitgereik het oor vervalste Covidshield Covid-entstowwe wat in sommige Afrika- en Suidoos-Asiese lande geïdentifiseer is. Die uitvoerende direkteur in die ministerie, Ben Nangombe, het in ‘n mediaverklaring gesê dat die waarskuwing nie van betrekking is op entstowwe wat na Namibië ingevoer is nie. […]

Read More

How to Date a Single Russian Gal

Dating a single Russian lady is a wonderful experience, and a great way to find new friends. A Russian woman is often very envious and can be incredibly seductive, but she is also very independent. As opposed to other guys, she will be open to the thought of a romantic relationship. A good meet will […]

Read More

Inenting noodsaaklik vir sport- en kultuurbedryf

Die LUR vir kultuursake en sport in die Wes-Kaap, Anroux Marais, sê inenting is die sleutel om geleenthede vir die publiek te heropen. Marais sê in ‘n verklaring sê sy is bemoedig deur die manier waarop kunstenaars en plekke steeds aanlyn geleenthede aan die gehoor bied. Sy voeg by ten spyte hiervan kry die bedryf […]

Read More

Eskom wil sy luggehalte-teikens haal

Eskom het hom daartoe verbind om sy luggehalte-teikens te haal ten spyte van uitdagings en finansiële beperkings. Die kragvoorsiener het aan die parlementêre omgewingskomitee gesê hy kan die helfte van sy verpligtinge binne vier jaar nakom. Weens die groot finansiële en hulpbronvereistes het Eskom op ‘n benadering besluit wat teen 2025 tot ‘n nakoming van […]

Read More

Taliban-soldate bars los op vlagswaaiende betogers

Vlag-swaaiende betogers het vandag in verskeie Afghaanse stede die strate ingevaar. Talle mense is dood toe Taliban-soldate op ‘n skare losgebrand het wat betoog teen die militante wat die hoofstad Kaboel vroeër die week ingeneem het. Volgens internasionale nuusagentskappe is verskeie mense dood tydens ‘n saamtrek in Asadabad, maar dis nog nie seker of hulle […]

Read More