Nagenoeng 7 000 Amerikaners uit Kaboel ontruim, 5 200 soldate ontplooi

Die Amerikaanse weermag het sedert 14 Augustus nagenoeg 7 000 mense uit die Afghaanse hoofstad, Kaboel, ontruim. Gewapende Amerikaanse vegvliegtuie het oor die stad gevlieg om groter veiligheid vir die ontruimings-optrede te verseker. Generaal-majoor Hank Taylor van die Amerikaanse weermag sê daar is nou meer as 5 200 Amerikaanse troepe op die grond, en nóg sal na verwagting eersdaags by hulle aansluit: