Elektroniese afval in die nuus

MultiChoice het NamiGreen gekies om hul elektroniese afval in Namibië te herwin. Multichoice wil sy omgewingsimpak in Afrika verminder en het ‘n ooreenkoms met NamiGreen in Windhoek gesluit om MultiChoice se e-afval soos DStv- en GOtv-bokse en ander elektroniese toerusting te herwin. Anita Witt van die Recycle Namibia Forum gesels met Kosmos 94.1 Nuus.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *