OVK versoek Konstitusionele Hof vir toesighoudende bevel van ses maande

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het die Konstitusionele Hof gevra om hom ‘n toesighoudende bevel van ses maande toe te staan en hom toe te laat om die hof maandeliks in te lig oor sy gereedheid vir die plaaslike regeringsverkiesing. Die hof het die OVK se aansoek aangehoor om die verkiesing uit te stel. Oud-adjunk-hoofregter Dikgang Moseneke […]

Read More

Taliban stel glo swartlys op, vrees vir massa-teregstellings

‘n Verslag opgestel deur ‘n organisasie wat intelligensie aan die Verenigde Nasies voorsien, waarsku die Taliban is besig met deur-tot-deur-soektogte na mense wat vir Afghanistan se vorige regering of vir Navo-magte gewerk het. Die RHIPTO-Noorweegse Sentrum vir Globale Ontleding sê enigiemand op die Taliban se swartlys verkeer in ernstige gevaar en daar kan massa-teregstellings wees. […]

Read More

Man sterf in ongeluk nadat hy glo moord pleeg

Die 29-jarige Eric Izaaks het nadat hy glo die 42-jarige Martin Romans Pfaller op die plaas Gobosoab vermoor het, met sy bakkie weggery en in ‘n ongeluk gesterf. Izaaks het glo beheer oor die voertuig in die Schlip-distrik in die Hardap-streek gebeur. Volgens die Namibiese polisie het Izaaks glo vir Phaller met ‘n houtpaal doodgeslaan […]

Read More

Reaksie op rekord mielie-oes in SA

Namate die oes vir 2020-21 van somergrane en oliesade nader kom, verskuif die fokus toenemend na die produksieseisoen van 2021-22, wat in Oktober begin. Die voorlopige insigte dui daarop dat Suid -Afrika nog ‘n goeie seisoen kan beleef, hoewel reënval moontlik nie so volop is in die 2020-21 seisoen nie. Die drie kritieke aanwysers, trekkerverkope, […]

Read More

Ekonomie: dit gaan langer as 10 jaar vat om terug te kom op 2015 vlakke

Cirrus in die hoofstad sê die jaarlikse nasionale rekening wat Donderdag vir 2020 deur die Namibiese Statistieke Agentskap bekend gemaak is, toon kommerwekkende syfers. Robert McGregor sê die daling in die BBP per capita syfer van 10,2 persent is die grootste sedert 2009. Hy sê dat sal langer as tien jaar neem om terug te […]

Read More

Kinders kan nie leë beloftes oor klimaat bekostig nie

Kinders in die wêreld kan nie verdere leë beloftes bekostig by die Verenigde Nasies se konferensie oor klimaatsverandering in November nie. Hierdie is die mening van jeugaktiviste, insluitend Greta Thunberg, nadat ‘n VN-verslag bevind het feitlik geen kind sal die uitwerking van aardverwarming vryspring nie. Die eerste verslag van sy soort, wat die VN vandag […]

Read More

Viëtnamese burger verskyn vir wildprodukte

‘n Viëtnamese burger sal vandag in die Bela-Bela-landdroshof in Limpopo verskyn nadat hy verlede week in hegtenis geneem is weens die onwettige handel in wild en die onwettige besit van ‘n vuurwapen. Hy is vasgetrek tydens polisie-klopjagte op eiendomme in Bela-Bela en Pretoria. Daar is beslag gelê op meer as vier kilogram leeutande, leeukloue en […]

Read More

Stadspolisie waarsku oor naweek-gedrag

Die land se hoofroetes was reeds vroeg vanoggend besig en talle staatsamptenare het ook vandag hulle salarisse ontvang. Die hoof van die Stadspolisie Abraham Kanime het inwoners van die hoofstad gewaarsku om binne die beperkings van die wet te bly en ook maatreëls te gehoorsaam.

Read More

Die Samaritane van Oniipa

Die Kwafela Oshiwana Foundation, oftewel die Help the Nation Foundation, versprei voedsel en klere by die Oniipa-streeksraad, asook by die Ondangwa-dorpsraad aan honger mense van die gemeenskappe. Die stigting is verlede jaar tydens die eerste vlaag van die Covid-pandemie gestig om voedsel aan gemeenskappe in die Erongo-streek te skenk wat toe ‘n erge impak van […]

Read More

Zambiese oorwinning ‘n belangrike boodskap vir vryheidsbewegings

Die oorwinning van Hakainde Hichilema in die onlangse Zambiese verkiesings is steeds in die nuus. Hichilema is deel van die opposisie met sy United Party for National Development. Talle kommentators meen daar is ‘n belangrike boodskap vir vryheidsbewegings op die vasteland, soos Swapo, wat nog in beheer is. Kenners sê Edgar Lungu het verloor as […]

Read More