Stadspolisie waarsku oor naweek-gedrag

Die land se hoofroetes was reeds vroeg vanoggend besig en talle staatsamptenare het ook vandag hulle salarisse ontvang. Die hoof van die Stadspolisie Abraham Kanime het inwoners van die hoofstad gewaarsku om binne die beperkings van die wet te bly en ook maatreëls te gehoorsaam.