Dis Tsitsipas teen Fokina in Monte Carlo

Die verdedigende kampioen van die Monte Carlo-meesterstoernooi, Stefanos Tsitsipas, het gister vinnig klaargespeel met Alexander Zverev. Tsitsipas kom nou te staan teen Alejandro Davidovich Fokina, die speler wat die wêreld nommer een, Novak Djokovic, gestuit het. Die Griekse speler, wat derde op die wêreld-ranglys is, het Zverev met 6-4, 6-2 geklop. Davidovich Fokina, wat 46ste […]

Read More

So raak Covid endemies

Die Covid-pandemie het sedert sy uitbreking die wêreld tot stilstand gebring. Met verskeie Covid-variante wat gekom en gegaan het, word ‘n nuwe variant ondersoek. Talle mense glo dat daar nooit heeltemal van die korona-virus ontslae geraak sal word nie, maar dat dit ‘n seisoenale griep sal word wat in die wintermaande sal voorkom. Pulmonoloog dr. […]

Read More

Soeklig op migrante in Suider-Afrika

Die VN het die jongste syfers, die vir 2020, oor getalle van migrante in die wêreld bekend gemaak. In Suider-Afrika het Namibië net meer as 109 000 terwyl Suid-Afrika 2,9 miljoen het. In Angola is daar 656 000, met 416 000 in Zimbabwe. Botswana het net meer as 110 000 en Mosambiek, 339 000. Oor […]

Read More

DA vra daaglikse opdatering oor KZN

Die DA in KwaZulu-Natal het die burgemeester van eThekwini, Mxolisi Kaunda, gevra om daaglikse vergaderings van die uitvoerende komitee in te stel. Dit sal amptenare en voorsitters van komitees in staat stel om die provinsie se bestuur in te lig oor ontwikkelings in die verslegtende vloedramp. Thabani Mthethwa van die DA sê wyksraadslede moet ingelig […]

Read More

Twee Oseane: Gerda stel nuwe rekord op

Die Suid-Afrikaner Gerda Steyn het die Twee Oseane-marathonrekord wat Frith van der Merwe in 1989 opgestel het, verbeter. Sy het ook die eerste vrou geword wat die wedloop in minder as 3-uur-en-30-minute kon voltooi. Irvette van Zyl was tweede in ‘n tyd wat ook beter was as Van der Merwe se rekord. Die Ethiopiër Edndale […]

Read More

Kamer van Mynwese sê GRN maak net regte ‘geluide’oor beleggings, doen nie veel nie

Die Namibiese Kamer van Mynwese het gereageer op Namibië se goeie vertoning op die Fraser-indeks se beleidpersepsie-peiling oor die land as beleggingsbestemming in mynwese. Namibië is een van drie lande op die vasteland wat verbeter het. Volgens die kamer moet dit uitgelig word dat die absolute verbetering eintlik marginaal is met ‘n puntetelling van 75,2 […]

Read More

Stad Kaapstad staan KZN by

Die Stad Kaapstad het sy brand-en-reddingspan na KwaZulu-Natal ontplooi. Die span sal vandag help soek na 20 liggame wat vermoedelik onder modder begrawe is. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die span bestaan uit hoogs opgeleide tegniese redders, duikers en noodreddingspersoneel. Hy sê verder die stad se span is in […]

Read More

Boris en kie mag nie in Rusland kuier nie

Rusland het die Britse eerste minister Boris Johnson en verskeie van sy belangrikste beamptes toegang tot die land geweier. Dit volg nadat die Verenigde Koninkryk sanksies teen Moskou ingestel het oor sy militêre optrede in die Oekraïne. Rusland sê die verbod is in reaksie op wat hy beskryf as Londen se onbeteuelde inligting- en politieke […]

Read More

Cheetahs kort op Bulle se hakke op punteleer

Die Cheetahs is, na hulle oorwinning oor Westelike Provinsie oor die naweek, net een punt agter die Bulle, wat die voorlopers is op die Curriebeker-punteleer. Nadat die wedstryd tussen die Haaie en die Bulle in Durban weens die oorstromings afgestel is, het beide spanne twee punte gekry. Dit beteken die Haaie bly in die derde […]

Read More

Ongunstige weer lei ook tot hemelhoë kospryse

Inflasiesyfers is Donderdag bekend gemaak en voedselpryse, veral vir olies en vette het skerp gestyg. Volgens Simonis Storm, is die konflik in Oos-Europa nie alleenlik daarvoor verantwoordelik nie. Die makelaarsfirma sê weerstoestande wat die produksie van palm- en sojabone negatief beïnvloed het speel ook ‘n rol. Droogtes in Brasilië en Argentinië, en tifone en vloede […]

Read More