Stad Kaapstad staan KZN by

Die Stad Kaapstad het sy brand-en-reddingspan na KwaZulu-Natal ontplooi. Die span sal vandag help soek na 20 liggame wat vermoedelik onder modder begrawe is. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die span bestaan uit hoogs opgeleide tegniese redders, duikers en noodreddingspersoneel. Hy sê verder die stad se span is in drie groepe verdeel: