So raak Covid endemies

Die Covid-pandemie het sedert sy uitbreking die wêreld tot stilstand gebring. Met verskeie Covid-variante wat gekom en gegaan het, word ‘n nuwe variant ondersoek. Talle mense glo dat daar nooit heeltemal van die korona-virus ontslae geraak sal word nie, maar dat dit ‘n seisoenale griep sal word wat in die wintermaande sal voorkom. Pulmonoloog dr. Willie Bruwer oor hoe virusse endemies raak.