DA vra daaglikse opdatering oor KZN

Die DA in KwaZulu-Natal het die burgemeester van eThekwini, Mxolisi Kaunda, gevra om daaglikse vergaderings van die uitvoerende komitee in te stel. Dit sal amptenare en voorsitters van komitees in staat stel om die provinsie se bestuur in te lig oor ontwikkelings in die verslegtende vloedramp. Thabani Mthethwa van die DA sê wyksraadslede moet ingelig wees om te kan help met die herstel- en opruimingsoperasie en met die herinstel van dienste: