Lula klop Tropical Trump net-net

Luiz Inacio Lula da Silva het President Jair Bolsonaro naelskraap verslaan in ‘n tweede verkiesing. Brasilië se hoogste verkiesingshof het Lula tot die volgende president verklaar, met 50,9 persent van stemme teenoor 49,1 persent vir Bolsonaro. Die 77-jarige Lula se inhuldiging is geskeduleer vir 1 Januarie. Bolsonaro het nog geen aankondiging gemaak nie terwyl Lula […]

Read More

NamWater se skuld kan nie afgekskryf word nie – Calle

Die Namibiese landbouminister Calle Schlettwein, sê die versoek deur die Okakarara- en Otavi dorpsrade om NamWater-skuld van 56 miljoen Namibiese dollar af te skryf is onvolhoubaar. Die dorpsrade sê hulle kan nie die rekenings, wat 14 miljoen en 41 miljoen dollar beloop, betaal nie as gevolg van swak inkomste. Volgens Schlettwein sal dit eenvoudig die […]

Read More

Tosco skep verbintenisse met Toerisme-expo

Die bekende Tosco-organisasie wat reeds jare in bewaring werk deur middel van toerisme stal vanjaar saam met die EcoAwards, en die Conservation Film-stigting by die Toerisme-expo uit. Die klem van hulle bydrae sal fokus op volhoubare toerisme, veral na die impak van die pandemie. Josephine Kamelo, Tosco se kommunikasie-beampte het meer.

Read More

Federale regering kondig ingrypings in Colorado-rivier aan

Die Amerikaanse regering waarsku dat watertoevoerbeperkings op Kalifornië, Arizona en Nevada opgelê kan word om die Colorado-rivier en sy twee hoofreservoirs teen oorbenutting, droogte en klimaatsverandering te beskerm. Die Amerikaanse Buro vir Herwinning het drie moontlike aksieplanne bekend gemaak. Die eerste is om besnoeiings in te stel. Die tweede is om die deelstate toe te […]

Read More

Verstappen spring eerste weg vanaand in Meksiko

Max Verstappen van Red Bull is in die eerste wegspringplek vir vanaand se  Meksikaanse Grand Prix. Die tweemalige wêreldkampioen het in die kwalifisering voor George Russel en sy spanmaat by Mercedes, Lewis Hamilton, geëindig. Die plaaslike held en die ander bestuurder by Red Bull, Sergio Perez, was vierde, voor Carlos Sainz van Ferrari en Valtteri […]

Read More

So lyk verbruikersbeskerming in Namibië

Die Namibiese handelsministerie het kommer uitgespreek oor die skending van verbruikersregte. Die minister Lucia Iipumbu sê daar is ‘n dringende behoefte om onbillike kommersiële praktyke wat besighede en verbruikers raak, aan te spreek en sê sy is vol vertroue dat die verbruikersbeskermingsbeleid, suksesvol geïmplementeer sal word en daardeur die gewenste resultate sal lewer. Salom Haidula, […]

Read More

SA-boere vies oor Nam, Bots se invoerbeperkings

Suid-Afrikaanse landbouprodusente sê die voortgesette groente-invoerbeperkings wat Namibië en Botswana toepas, benadeel hulle ondernemings. Die twee lande het invoerbeperkings op uitgesoekte agronomiese en tuinbougewasse ingestel om sodoende hulle eie gewasbedrywe te ontwikkel. Volgens die woordvoerder van AgriSA, Christo van der Rheede is die landboubedryf in die land onder geweldige druk weens die stygende koste van […]

Read More

Cosatu reël massabetogings môre in SA-staatsdiens

Amerikaanse kleinhandelaars is besig om hul voorraad Kersversierings te verkoop soos die feesseisoen nader kom, nadat deurmekaar verskaffingskettings veroorsaak het dat baie besendings eers ná die vakansie verlede jaar aangekom het en dus, is daar ou voorraad. Die situasie is verlede jaar vererger deur ‘n tekort aan skeepsvraghouers, tesame met vertragings by hawens weens ‘n […]

Read More

Amerikaanse winkels skarrel om ’21 se kerversierings te verkoop

Amerikaanse kleinhandelaars is besig om hul voorraad Kersversierings te verkoop soos die feesseisoen nader kom, nadat deurmekaar verskaffingskettings veroorsaak het dat baie besendings eers ná die vakansie verlede jaar aangekom het en dus, is daar ou voorraad. Die situasie is verlede jaar vererger deur ‘n tekort aan skeepsvraghouers, tesame met vertragings by hawens weens ‘n […]

Read More

Werkloosheid: 40 000 jongmense het vanjaar nie ‘n vooruitstig gehad nie

Die uitvoerende direkteur in die inligtingsministerie, Audrin Mathe, sê die regering moet intree en die kwessie van jeugwerkloosheid aanspreek. Meer as 40 000 leerders het die jaar nie gekwalifiseer vir toegang tot tersiêre instellings nie. Mathe sê daar is ‘n rol wat die weermag byvoorbeeld, kan speel. Jeugwerkloosheid sal die jaar 49 persent bereik. Die […]

Read More