Tosco skep verbintenisse met Toerisme-expo

Die bekende Tosco-organisasie wat reeds jare in bewaring werk deur middel van toerisme stal vanjaar saam met die EcoAwards, en die Conservation Film-stigting by die Toerisme-expo uit. Die klem van hulle bydrae sal fokus op volhoubare toerisme, veral na die impak van die pandemie. Josephine Kamelo, Tosco se kommunikasie-beampte het meer.