VN veroordeel Russiese inval in die Oekraïne op jaarherdenking

Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê Rusland se inval in Oekraïne daag die beginsels en waardes van die multilaterale stelsel uit. Dit is môre ‘n jaar sedert president Vladimir Putin van Rusland tot 200 000 soldate gestuur het om Oekraïne binne te val. Dit is die grootste Europese inval sedert die einde van […]

Read More

Djokovic hoop hy kan by Indian Wells en Miami Ope speel

Die wêreld se nommer een, Novak Djokovic, sê hy hoop hy word toegelaat om volgende maand by Indian Wells en die Miami Ope te speel. DIe 35-jarige speler wat nie teen Covid-19 ingeënt is nie, het aansoek gedoen vir spesiale toestemming om na Amerika te reis. Tot minstens die 10de April moet mense nog bewys […]

Read More

Nog ‘n rondloper dier, die keer ‘n leeu in Noordwes

Die Noordwes-regering vra gemeenskappe om dit onmiddellik aan te meld as hulle wilde diere sien rondloop. Dit volg nadat ‘n leeuwyfie uit haar krat ontsnap het terwyl sy agterop ‘n Ford Ranger-bakkie vervoer is op die Beesdampad tussen Stella en Tlagameng. ‘n Woordvoerder van die polisie in Noordwes, Aafje Botma, sê dis die eienaar het […]

Read More

R2 miljard lening toon stand van sake by Jhb-koalisie

ActionSA in Gauteng sê die besluit van die huidige Johannesburg-koalisie om die stadsraad te vra om ‘n lening van 2 miljard Suid-Afrikaanse rand goed te keur, ontmasker die mate waartoe die ANC en EFF die beste belange van inwoners vir politieke gewin sal opoffer. Die ontsetelde burgemeester Mpho Phalatse het aanvanklik die lening by die […]

Read More

Shangula het kommer oor voorraad tekorte na tender-kansellasie

Senior personeel by die gesondheidsministerie, sowel as minister Kalumbi Shangula, het groot kommer oor die kansellasie van die 2,4 miljard Namibiese dollar se tender vir toerusting. Die Sentrale Verkrygingsraad het Woensdag die tender teruggetrek na dit ‘n herrie ontketen het. Maar, Shangula sê, terwyl hy die stap verwelkom, moet daar dringend uitsluitsel gekry word omdat daar voorraadtekorte is wat dienslewering gaan beperk. Hy het aan […]

Read More

Chaos op Okahandja duur voort… geen einde in sig nie

Die chaos op Okahandja blyk om voort te duur. Lede van informele nedersettings van op die dorp het onlangs ‘n vergadering met die dorpsraad van Okahandja gehou. Die groep wil eienaarskap van hul grond hê voor die algemene verkiesing in 2024. Dié vergadering spruit voort nadat die groep deur die minister van stedelike en landelike […]

Read More

Sonkrag: Nuwe aansporings vir Kaapstad

Kaapstad se burgemeesteer Geordin Hill-Lewis het die nuwe aansporings vir huishoudings en sakeondernemings om sonkragopwekking te installeer, verwelkom. Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het in sy begrotingstoespraak aangekondig dat as deel van ‘n belastingaansporing vir die uitbreiding van hernubare energie, 4 miljard Suid-Afrikaanse rand in hulp verleen sal word aan individue vir die installering […]

Read More

11 Palestyne dood in jongste klopjag

Minstens 11 Palestyne is dood en meer as 100 gewond tydens ‘n Israeliese klopjag in die besette Wesoewer. Die soldate het die ou stad Nablus met tientalle gepantserde voertuie bestorm waarna wydverspreide konflik met gewapende Palestyne uitgebreek het. Die getal Palestyne wat sedert die begin van die jaar in skermutselings met Israeliese magte dood is, staan op […]

Read More

Ekonoom sê Shiimi se begroting vertoon beter

‘n Namibiese ekonoom het sy reaksie op die ministerie van finansies se begroting gegee. Die reaksie op die begroting is redelik positief, veral omdat die tekorte gekrimp het as gevolg van verbeterde inkomste. Ekonoom Robert McGregor gesels met Kosmos 94.1 Nuus. 

Read More

Studie vir ‘n voerkraal en abattoir vir Lüderitz

‘n Omgewingstudie sal vir Benguella Wealth Farming CC uitgevoer vir hul planne om ‘n abattoir en voerkraal op ‘n erf by Lüderitz te bou en te bedryf. Die bedryf sal insluit die ontvangs en slag van lewende hawe, die prosessering van karkasse, ‘n abattoir en koue stoorgeriewe vir vleisprodukte. Die vleisprodukte sal aan verskeie kliënte en winkels in die dorp gelewer […]

Read More