Ekonoom sê Shiimi se begroting vertoon beter

‘n Namibiese ekonoom het sy reaksie op die ministerie van finansies se begroting gegee. Die reaksie op die begroting is redelik positief, veral omdat die tekorte gekrimp het as gevolg van verbeterde inkomste. Ekonoom Robert McGregor gesels met Kosmos 94.1 Nuus.