As Wagter graag huil, is hy nader verwant aan wolwe

Toe die Hongaarse dieregedragkundige Fanni Lehoczki agterkom dat die gereelde gehuil van haar Siberiese husky “Bizsu” nie altyd ander honde in die tipe wolfagtige reaksie uitlok nie, het dit die vraag laat ontstaan – hoekom is sekere honde meer geneig om te huil? Navorsers aan Budapest se Eotvos Lorand-universiteit waar Lehoczki werk, het ondersoek ingestel […]

Read More

Turkse ambassadeur in Suid-Afrika gesels oor skenkings

Turkye se ambassadeur in Suid-Afrika, Ayşegül Kandaş, sê die ambassade werk daaraan om te verseker alle noodlenigingspogings bereik die land. Sy sê die onlangse aardbewings is die grootste ramp in Turkye dié eeu, en 3,5 miljoen mense word regstreeks geraak. Die dodetal het reeds 41 000 oorskry. Kandaş sê ‘n lys van noodbenodigdhede word op […]

Read More

Windhoekers kan aansoek doen vir NHE-huis

Die Nasionale Behuisingsonderneming het inwoners van Windhoek se informele nedersettings gevra om te registreer vir die bou van bekostigbare huise. Voornemende kliënte kan by die onereneming se kantore in Katutura en Eros registreer. Die maatskappy sê die teikengebiede vir behuisingskonstruksie is Freedomland, Goreangab, Otjomuise, Greenwell Matongo – D, Okuryangava en Havana. Daar word van voornemende […]

Read More

Covid-skenking vandag deur gesondheid ontvang

Die Namibiese gesondheidsministerie het ontvangs geneem van ‘n skenking van die Wêreldgesondheidsorganisasie ontvang. Die mediese toerusting is verkry met befondsing van die regerings van die Republiek van Korea en die Republiek van Ysland. Verskeie kardiotokografie-masjiene, broeikaste, skandeerders en meer is in die skenking ingesluit. Die minister, dr. Kalumbi Shangula sê die skenking was eintlik vir […]

Read More

Militêre kenner bevraagteken Oekraïne se nut vir vegvliegtuie

‘n Britse kenner in verdediging en voormalige direkteur in die weermag, Ben Barry, sê dit is nie duidelik waarvoor die Oekraïne vegvliegtuie wil hê nie. Hy voeg by dat dit ook nie duidelik is of dit die land se hoofprioriteit is nie.

Read More

Richelieu Eagles verloor tweede wedstryd

Die Richelieu Eagles het weer in Kirtipur, Nepal verloor. Skotland het die wedstryd met tien paaltjies en 167 balle oor, gewen. Dit was die tweede wedstryd van die driehoekige reeks met Nepal en Skotland. Skotland het gekies om eerste veldwerk te doen en Namibië kon net 153 vir almal uit aanteken. Vrydag speel Skotland en Nepal. 

Read More

Repokoers is op na 7%, en hier is hoekom

Nes soos deur ekonome voorspel is, het die Bank van Namibië die repokoers met 25 basispunte opgestoot na 7 persent toe. Die goewerneur, Johannes !Gawaxab het die besluit so gemotiveer.

Read More

Inflasie effe hoër in Januarie, verligting in Khomas

Inflasie vir Januarie vanjaar het op 7 persent ingekom teenoor 4,6 persent wat in Januarie 2022 aangeteken is, en 6,9 persent wat in Desember gemeet is. Voedsel en vervoer het die meeste bygedra tot die syfer op 2,6 persent en 1,6 persent. Inflasie was op sy hoogste in die sogenaamde sone 1, of die noordelike […]

Read More

Efundja: Wat van gestremdes in die geteisterde gebiede?

Ná erge vloede in sommige dele in noordelike Namibië word inwoners in daardie gebiede gekonfronteer met verskillende uitdagings en het bystand nodig. ‘n Deel van die samelewing waaroor niemand in hierdie moeilike tye oor hul welstand praat nie, is mense met gestremdhede. Kosmos 94.1 Nuus het na die voorsitter van die Nasionale Gestremdheidsraad, Mathews Hashoono, […]

Read More

Antwoorde geëis op vermeende verbod op Afrikaanse by Maties-kampus

AfriForum Jeug eis antwoorde oor bewerings dat Afrikaanssprekende studente aan die Universiteit van Stellenbosch verbied is om onder enige omstandighede hulle moedertaal te gebruik. Dit sluit ook informele sosiale en een-tot-een-gesprekke in. Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie moes vroeër ook ondersoek instel na ʼn soortgelyke verbod op Afrikaans by die universiteit in 2021. ʼn Woordvoerder van AfriForum […]

Read More