PDM kry nuwe LP na bedanking

Die PDM het ‘n nuwe parlementslid in Theofelus Kamati. Dit kom na die bedanking van een van sy LP’s. Kosmos 94.1 Nuus het met Maximalliant Katjimune oor Kamati gesels.

Read More

Malaria steeds uitdaging in SA

Dringende samewerking deur die regering, sakesektor en sektore-sonder-winsbejag is nodig om die verwoestende effek van malaria te stuit. Dit is die boodskap van die Goodbye Malaria-veldtog, wat malaria teen 2030 in Suider-Afrika wil uitskakel. Vandag is Wêreld-malariadag onder die tema, My Gesondheid, My Reg wat die behoefte benadruk om ongelykhede aan te spreek wat bestaan […]

Read More

Familieboerdery? Hoe gemaak? NLU bied meesterklas aan

Die Namibië Landbou-unie gaan ‘n reeks aanbied oor “Familieboerdery – ‘n meesterklas” met Theo Vorster en sy span. Die meesterklasse gaan in Mariental op 26 Augustus en in Windhoek op 27 Augustus plaasvind. Lede van die publiek kan die landbou-unie kontak om plek te bespreek. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Piet Gouws, die vorige […]

Read More

Klimt werk behaal N$615m

Een van die laaste werke van die Oostenrykse skilder Gustav Klimt, Portret van Fräulein Liezer, is vir sowat 615 miljoen Namibiese dollar verkoop op ‘n veiling in Wene. Die skildery is lank as verlore bestempel, maar dit het onlangs aan die lig gekom dat dit in ‘n Oostenrykse burger se privaat besit was. Daar word […]

Read More

Kudu-gas weer vertraag, die keer tot 2025

Die petroleumkommissaris Maggy Shino het reeds bevestig dat BW Energy, wat die Kudu-gasveld bedryf, wel sy finale beleggingsbesluit vir twee jaar uitgestel het. Reuters berig vanoggend dat twee industrie-bronne dit bevestig het maar dat BW Energy nie kommentaar gelewer het nie. Die beplanning was dat die eerste gas-vloei sou op die langste, net meer as […]

Read More

Daar’s genoeg grane, maar die koste sal styg

Daar is nie ‘n tekort aan mielies vir Namibië se vraag nie. Die raadsvoorsitter van die Akkerbouraad , en die uitvoerende hoof van Bokomo Namibië, Hubertus Hamm sê daar sal geen tekorte in die voorsiening van grane wees nie. Dit kom na die nuus dat Namibië se graanoes met 53 persent gedaal het. Hamm voeg […]

Read More

Man wat meisie doodsteek en homself steek, verskyn in hof

Die man wat sy meisie herhaaldelik met ‘n mes gesteek het, hospitaal toe gmet haar ejaag het, en toe sy dood is homself in die nek gesteek het, het in die Windhoek-laerhof verskyn. Die bure het aanvanklik die bakleiery gehoor by hulle woonstel in Ballotstraat in die hoofstad en die polisie ontbied. Hy is toe […]

Read More

Amptelike verslag oor busongeluk van Erongo-polisie ontvang

Die Erongo-polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag en roekelose of nalatige bestuur na die bus-ongeluk op die C14. Twee vroulike toeriste, 69 en 72 jaar oud, is in die ongeluk dood. Kosmos 94.1 Nuus het met hoofinspekteur Ileni Shapumba van die Erongo-polisie gepraat… Die gasveld is 50 jaar gelede, in 1974 geïdentifiseer.

Read More

SME’s moet elders ook ‘plaaslike inhoud’ geniet

Die eerste Namibiese plaaslike inhoudkonferensie het verlede week in Lüderitz plaasgevind om die energie- en oliesektore in die land te bevorder. Die konferensie het gekyk na alle fasette van die land se ontluikende olie- en gas-sektor. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Danny Meyer, die direkteur van SMEs Compete, wat sê die konferensie was ‘n […]

Read More

Tshwane werk aan sy herwinning-syfers

Die Stad Tshwane sê hy verbeter sy benadering tot herwinning. Die metro in samewerking met Petco Recycling Company het onlangs afval-herwinningstasies by die Fonteinedal-oord opgerig. Die burgemeesterskomiteelid vir die Omgewing en Landboubestuur, Ziyanda Zwane, sê die inisiatief is daarop gemik om herwinbare afval weg van die metro se stortingsterreine te herlei en mense se gedrag […]

Read More