Amptelike verslag oor busongeluk van Erongo-polisie ontvang

Die Erongo-polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag en roekelose of nalatige bestuur na die bus-ongeluk op die C14. Twee vroulike toeriste, 69 en 72 jaar oud, is in die ongeluk dood. Kosmos 94.1 Nuus het met hoofinspekteur Ileni Shapumba van die Erongo-polisie gepraat…

Die gasveld is 50 jaar gelede, in 1974 geïdentifiseer.