Kudu-gas weer vertraag, die keer tot 2025

Die petroleumkommissaris Maggy Shino het reeds bevestig dat BW Energy, wat die Kudu-gasveld bedryf, wel sy finale beleggingsbesluit vir twee jaar uitgestel het. Reuters berig vanoggend dat twee industrie-bronne dit bevestig het maar dat BW Energy nie kommentaar gelewer het nie. Die beplanning was dat die eerste gas-vloei sou op die langste, net meer as drie jaar eneem het, maar nou is dit weer vertraag.

Die gasveld is 50 jaar gelede, in 1974 geïdentifiseer.