NSX en MTC-aandele – sien wat gebeur as jy noteer? - September 30, 2021

Die uitvoerende hoof van die Namibiese Aandelebeurs, Tian Bazuin, het gesê beleggers, plaaslik en internasionaal is opgewonde om aandele van MTC te koop. MTC het op 20 September sy prospektus bekend gestel en besoek tans verskeie dorpe om meer inligting oor die aandele te gee. Bazuin sê aan Kosmos 94.1 Nuus die belangstelling in MTC-aandele […]

Read More

Primêre gesondheidsorg-uitreik by Osona - September 30, 2021

Die Petwa-stigting gaan ‘n primêre gesondheidsorg-uitreik by Osona se opemark op 2 en 3 Oktober hê. Professionele dokters en verpleegsters sal teenwoordig wees. Dit begin om nege-uur soggens en belangstellendes moet slegs ‘n identiteitsdokument saambring. Julia Nambuwa, sekretaris van Petwa gesels met Kosmos 94.1 Nuus.

Read More

YouTube sal fopnuus oor entstof verwyder - September 30, 2021

YouTube het die Duitse kanale van die Russiese staatsuitsaaier RT gesluit oor beweerde waninligting oor die koronaviruspandemie. YouTube het aan Duitse media gesê hulle het RT gewaarsku omdat hy sy riglyne oortree het en het toe twee kanale gesluit weens die oortreding van gebruikersvoorwaardes. Die onderneming, wat aan Google behoort, het nuwe maatreëls ingestel wat […]

Read More

Meer as 1 500 kinders seksueel aangerand - September 30, 2021

Die Namibiese minister van geslagsgelykheid en kinderwelsyn Doreen Sioka sê 1 566 kinders is tussen 2019 en 2021 seksueel aangerand, terwyl 883 fisies aangerand is. Sy het ’n by konsultasieproses om wetgewing oor kinderbeskerming aan te pas, gepraat. Volgens Sioka is 1 587 babas gestort en 293 kinders agtergelaat. Maatskaplike werkers het 3 112 besoeke […]

Read More

Mkhize se bedanking was eerbaar - September 30, 2021

Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, sê in die lig van die Digital Vibes-skandaal in die buurland, was die bedanking van Zweli Mkhize as gesondheidsminister die eerbare ding om te doen. Die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag oor die maatskappy se kommunikasiekontrak van 150 miljoen Namibiese dollar met die Departement van Gesondheid is gister bekend gemaak. Volgens die […]

Read More

Gesondheidsministerie brei sy dienste uit - September 30, 2021

Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, het gesê daar gaan intensiewesorgeenhede by gesondheidsfasiliteite gebou word. Tans is daar net hoësorgeenhede by die Onandjokwe-hospitaal in die Oshikoto-streek, Oshakati in die Oshana-streek en die Windhoek Sentrale hospitaal. Die Keetmanshoop-staatshospitaal gaan in Oktober ‘n eenheid kry en daarna Katima Mulilo-staatshospitaal, en die staatshospitale op Outapi, Otjiwarongo, Gobabis, Mariental, […]

Read More

Shifeta gee oorsig oor brande - September 30, 2021

Die Namibiese omgewingsminister, Pohamba Shifeta, het terugvoering oor die verwoestende veldbrande in die land in die Nasionale Vergadering gegee. Hy het gesê sowat 93 persent van die Daan Viljoen Nasionale Park wes van Windhoek is deur brande verwoes, in die Oshana-streek het 60 000 hektaar grasland afgebrand, en in September het sowat 45 000 hektaar […]

Read More

Drie jagluiperds vrek in Namib as gevolg van antraks - September 30, 2021

Volgens ‘n verslag wat in Frontiers in Veterinary Science gepubliseer is, is drie karkasse van jagluiperds wat in die Namibwoestyn gevind is, se vrektes verbind met antraks. Volgens die data wat deur een van die jagluiperds se GPS-nekband deur die IZW jagluiperdsnavorsingsprojek ingesamel is, word die jagluiperds se vrektes met ‘n bergesebra verbind wat positief […]

Read More

The Bride Assistance Definition - September 30, 2021

In traditional western culture, the idea of a bride system has varied cultural symbolism. It is often pictured as a pre-wedding gift or perhaps part of the groom’s dowry, and the concept of a bride service is generally a part of discussions about the selection of family members. This also raises questions regarding the part […]

Read More

UK Sugar Babes - September 30, 2021

UK sweets babes are known for their opulent life style. You can expect these to pay for your stay with plentiful gifts and incidental cash. You might actually get a investment capital fund to support your life. Whether you would like to become a wealthy and superstar, a glucose baby may supply you with the […]

Read More