
Die dag wat was, 23 Junie 2025 - June 23, 2025
Siviele vonnisse neig afwaarts in SA - June 22, 2025
Statistiek Suid-Afrika sê meer as 8 000 siviele vonnisse vir skuld is in April aangeteken met ‘n totale waarde van 221 miljoen rand. Dit is 19,5 persent laer as dieselfde tydperk verlede jaar. Die grootste afnames was in geleende geld, skriftelike beloftes, dienste en ander skuld. Onica Mushwana van Stats SA sê die data wys […]