Omgewings impakstudie en ander relevante inligting oor Kavango olie eksplorasie-projek nou vir openbare insae en reaksie beskikbaar

Die Namibiese Ministerie van die Omgewing het bekendgemaak dat die omgewings impakstudie en ander relevante inligting vir die seismiese ondersoek met die olie eksplorasie-projek in die Kavango-bekken, Kavango-Wes en oostelike streke in die noorde van die land, aan die Ministerie van Myne en Energie en ander betrokkendes vir insae en reaksie oorhandig is. Die inligting […]

Read More

Kostuum van Natasha Joubert vir Mej Heelal-kompetisie bekendgestel

Die Suid-Afrikaanse mode-ontwerper, Gert-Johan Coetzee, is baie tevrede met die kostuum wat hy vir Suid-Afrika se deelnemer aan vanjaar se Mej Heelal-kompetisie geskep het. Natasha Joubert hoop haar landgenoot Zozibini Tunzi sal haar aanstaande maand in Florida, Amerika, as die wenner kroon. Sy het die skepping gisteraand by ‘n geleentheid bekend gestel. Dit sluit vlerke […]

Read More

Boris Johnson gaan nie prins Philip se begrafnis bywoon nie

Die Britse Eerste Minister Boris Johnson gaan nie prins Philip se begrafnis bywoon nie. Johnson voel omdat net 30 mense die diens weens Covid-19 regulasies kan bywoon, sal hy liewer sy sitplek opgee sodat ‘n familielid van die koningshuis die geleentheid kan bywooon. Prins Philip word volgende Saterdag begrawe.

Read More

SA mediese vereniging bekommerd oor veiligheid van mediese praktyke in die buurland

Die Suid-Afrkaanse Mediese Vereniging het sy kommer uitgespreek oor veiligheidsmaatreëls vir mediese praktyke in die buurland. Die vereniging waarsku dat dokters se spreekkamers maklike teikens vir misdadigers geword het. Dit volg na ‘n noodlottige skietvoorval by ‘n dokter se spreekkamer in Mabopane, Pretoria, toe ‘n ontvangsdame doodgeskiet en die dokter beseer is. Die voorsitter van […]

Read More

Windhoek se burgemeester is teleurgesteld oor lewering van dienste

Die Burgemeester van Windhoek Job Amupanda het sy teleurstelling uitgespreek oor wat hy beskryf as ‘n vertraging in die lewering van gedienste erwe by Goreangab se Uitbreiding 4. Hy sê die spesifieke projek vorm deel van ‘n ooreenkoms tussen die Regstellende Herposisionering Beweging en die Presidensie en sluit ook ontwikklings in Oshakati en Walvisbaai in. […]

Read More

BBC kry talle klagtes oor te veel dekking oor dood van prins Philip

Die BBC sê hy het talle klagtes ontvang oor te veel dekking aan die dood van prins Philip van Brittanje. Die Verenigde Nasies se nasionale uitsaaier het sy normale programme Vrydagoggend onmiddellik gekanselleer nadat die nuus ontvang is, terwyl nuus-ankers swart uitrustings aangetrek het. Kykers is veral omgekrap dat hulle gedwing is om programme soos […]

Read More

Regter-president van die Wes-Kaap skuldig aan ernstige wangedrag

Die Suid-Afrikaanse Regterlike Dienste-kommissie het die Wes-Kaapse Regter-president, John Hlophe, aan ernstige wangedrag skuldig bevind. Die kommissie se Regterlike Gedrags-tribunaal het bevind dat hy die bepalings van Artikel 125 van die Grondwet oortree het deur onbehoorlik te probeer om twee regters van die Konstitusionele Hof te beïnvloed om hulle ampseed te verontagsaam. Hlophe het volgens […]

Read More

Covid-19 verwante sterftesyfer nou op 564 in die land

Die Covid-19 verwante sterftesyfer in die land staan nou op 564.Vyf nuwe sterftes – een elk in onderskeidelik Windhoek, Omaruru en Outapi en twee in Oshakati is deur die ministerie van Gesondheid bevestig.Die aktiewe gevalle is 1 193 waarvan 104 in die hospitaal en 20 in intensiewe sorgeenhede is.43 555 Mense het reeds herstel. Nog […]

Read More

Kobus Wiese dankbaar vir ‘n tweede kans na hartaanval

Die bekende televisiekommentator en oud Springbokslot Kobus Wiese sê hy is dankbaar vir die waarskuwing, en nederig vir al die ondersteuning, en hy sal ‘n paar kilo’s moet afskud. Wiese het verlede week ‘n hartaanval oorleef. Hy het aan die media gesê dat hy die Here dank vir ‘n tweede kans in die lewe.

Read More

Numsa nie tevrede met ondersoek teen De Ruyter nie

Die Suid-Afrikaanse metaalwerkersvakbond Numsa is bekommerd dat Eskom se eie ondersoek na die beweerde wangedrag van sy uitvoerende hoof, André de Ruyter, blote oëverblindery gaan wees. Dit volg nadat die buurland se parlementêre staande komitee op Openbare Rekenings aangekondig het dat hy sy ondersoek laat vaar – ‘n besluit wat Numsa bestempel as ‘n poging […]

Read More