Junie-bouplanne bereik laagtepunt

Goedgekeurde bouplanne in die hoofstad het in Junie ‘n laagtepunt vir die jaar bereik met net 119 wat in die maand goedgekeur is. Die syfer is ook amper 56 persent laer as die 187 goedgekeurde planne in Mei. Die waarde van Junie se bouplanne het met 25,7 persent teenoor Mei gedaal na 128,4 miljoen Namibiese […]

Read More

Bezos se ruimtevlug is perfek uitgevoer

Die Amerikaanse magnaat Jeff Bezos het ‘n lewenslange droom verwesenlik toe hy gister, op die 51ste herdenking van die eerste maanlanding, na die rand van die ruimte gelanseer is. Die voormalige uitvoerende hoof van Amazon se sub-orbitale reis aan boord van Blue Origin se New Shepard-vuurpyl, is beskryf as ‘n reuse-sprong vir die ruimte-toerismebedryf. Bezos […]

Read More

Reaksie op vertraging in kompensasie van wit Zim-boere

Zimbabwe se minister van finansies, Mthuli Ncube, het gesê kompensasie aan wit boere wat hul grond verloor het, is weens die Covid-pandemie vertraag. Die regering het verlede jaar ingestem om die helfte van die kompensasie van 3,5 miljard Amerikaanse dollar en die res oor vyf jaar aan wit boere te betaal wat hul grond verloor […]

Read More

Erongo-inentings is traag, goerwerneur tree in

Die goewerneur van die Erongo-streek, Neville Andre Itope, het ‘n Covid-inentingsveldtog van stapel gestuur. Tot dusver is sowat 11 992 mense in Erongo van die geteikende 121 000 met hul eerste dosis ingeënt, terwyl 1 998 inwoners van die streek hul tweede dosis ontvang het. Die goewerneur het gesê ‘n taakspan sal bykomende inentingsentrums in […]

Read More

Onluste: 150 000 poste in weegskaal in KZN

Sowat 150 000 poste hang in die weegskaal in KwaZulu-Natal as gevolg van die plundering en geweld verlede week. Die waarnemende minister in die Suid-Afrikaanse Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die plundering het KwaZulu-Natal se bruto binnelandse produk teen ‘n bedrag van twintig miljard Namibiese dollar beïnvloed. Altesaam 40 000 ondernemings is geraak deur die plundering […]

Read More

The Secrets of gorgeous Russian Ladies

The Russian women happen to be renowned for being incredibly beautiful. The secrets for their beauty are certainly not very difficult to copy and can be done even by simply ordinary plebeians. The Russians rate splendor differently and there is no sole standard intended for beauty. Females from Northwestern https://perfect-bride.com/blog/who-are-russian-brides-essential-guide-to-understanding-russian-women Russian federation probably own Eastern […]

Read More

Tien wildmisdadigers met talle produkte in Namibië vasgetrek

Altesaam tien vermeende wildmisdadigers is in verband met agt wildmisdaadsake in hegtenis in Namibië geneem, lui die weeklikse wildmisdaadverslag. Beslag is op sewe olifanttande, twee elk luislangvelle, wildevarkkarkasse en krokodilvelle gelê, asook en een elk lewende ietermagô, impala- en gemsbokkarkas.

Read More

Ramaphosa vergader met sakelui oor onluste

Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa vergader aanlyn met meer as 90 uitvoerende hoofde en leiers van sleutelbedrywe wat verlede week veral in Gauteng en KwaZulu-Natal deur die burgerlike oproerigheid geraak is. Tydens die vergadering sal die stappe bespreek word wat die regering en sakeondernemings gaan instel om verlede week se skade vinnig te herstel en te […]

Read More

Dit reën katte en honde in Kaapstad

Reënweer het Kaapstad vandag al getref en die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat nog ‘n kouefront môre in die gebied sal aankom. ‘n Woordvoerder van die Stad Kaapstad sê die voorspelling sluit hewige reënbuie en ysige koue in. Die stad se dienste is gereed om enige weerverwante situasie te hanteer. Sy sê die raad verskaf soveel […]

Read More

ActionSA glo plaaslike verkiesing kan vry en regverdig wees

ActionSA glo nie die plaaslike regeringsverkiesing moet ten alle koste voortgaan nie, maar moet eerder gerig word deur die heersende besmettings- en immuniteitsvlakke van Suid-Afrikaners. Die nasionale voorsitter, Michael Beaumont, het gereageer op oud-adjunkhoofregter Dikgang Moseneke se aanbeveling dat die verkiesing tot Februarie volgende jaar uitgestel word. Hy glo die land is in staat om […]

Read More