Namibiese kunstenaars kry baie swaar

Die plaaslike kunsbedryf het uitsonderlike uitdagings met die Covid-inperkings en terwyl daar wel verligting aangebied is, was dit ook beperk. Die meerderheid van plaaslike sangers en vermaaklikheids persoonlikhede het reeds gesukkel voor die pandemie sy opwagting in die land gemaak het. Volgens June Shimuoshili, redakteur van unWraponline, help aanlynaanbiedings ook nie werklik nie.

Read More

Voedselstelsels onder die loep

Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal António Guterres gaan in September ‘n Voedselstelselberaad aanbied om internasionale bewustheid oor voedselstelsels te skep. Dit is nie net om voedselstelsel om hongersnood te takel nie, maar dieetverwante siektes te verminder. Na verwagting gaan Namibië se klimaat- en droogtetoestande vererger en ‘n impak op die ekonomie en lewensbestaan van mense […]

Read More

Kleinhandelaars, ontwikkelaars sal nie uit townships onttrek nie

Internasionale nuusagentskappe berig dat eiendomsontwikkelaars in Suid-Afrika steeds verbind is aan ontwikkelings in informele nedersettings en townships in die buurland. Volgens berigte word die woonbuurte ge-ag as van die vinnigste ontluikende markte in die buurland. Daar was groot kommer na die onluste onlangs. Meer as 161 inkopiesentrums, 11 pakhuise en agt vervaardigingsaanlegte is erg beskadig […]

Read More

Australië se inperkings perk werklik in

Meer as twee miljoen inwoners van Sydney in Australië word nie meer toegelaat om die stad te verlaat nie nadat die regering van die staat Nieu-Suid-Wallis strenger maatreëls aangekondig het om die verspreiding van Covid-19 hok te slaan. Media indie land berig die nuwe maatreëls beteken werkers mag net hulle gebiede verlaat om te werk […]

Read More

Duisende Jhb-pasiënte in gedrang

Die DA in Gauteng sê duisende pasiënte wat die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal gebruik, sal verder ly terwyl dit gesluit bly. Die vereiste herstel aan infrastruktuur om groot gedeeltes van die hospitaal te heropen, sal na verwagting eers volgende jaar afgehandel wees. Jack Bloom van die party sê daar is geen begroting in die […]

Read More

Koringproduksie: daar is uitdagings maar ook navorsing

Vanaf 2010 tot 2021 het Namibië meer as ‘n 100 miljoen ton koring ter waarde van 6 miljard Namibiese dollar ingevoer. In dié tydperk is net meer as 112 000 ton koring plaaslike geproduseer. Koringproduksie het aansienlik oor die jare afgeneem met slegs 4 466 ton wat tydens vanaf 2019 tot 2020 geproduseer is. Faktore […]

Read More

Chinese miljardêr tronk toe gestuur

Die Chinese miljardêr en kampvegter vir maatskaplike geregtigheid, Sun Dawu, is tot 18-jaar tronkstraf gevonnis. Die 67-jarige, ‘n boer wat een van die land se grootste privaat landbou-ondernemings besit, is skuldig bevind vir die aanhitsing van rusies en onenigheid. Die aanklagte sluit in die onwettige besetting van boerdery-grond, die opsweep van ‘n skare om staatsinstansies […]

Read More

Swakop-honde moet op leiband wees of jy word aangekla

Die munisipaliteit van Swakopmund het inwoners van die kusdorp daaraan herinner dat daar ‘n verordening is op die beheer van honde wat reeds in 2003 in die staatskoerant gepubliseer is. Volgens die regulasie moet alle honde in openbare spasies op ‘n leiband wees. Die munisipaliteit sê ‘n span is in die verband ontplooi om patrollies […]

Read More

Tatjana, Kaylene in die wolke by Spele

Die Suid-Afrikaanse swemmers Tatjana Schoenmaker en Kaylene Corbett is albei deur na môre se 200-meter borsslag-eindstryd. Schoenmaker het haar halfeindronde in twee minute en 19,33 sekondes gewen en was die vinnigste kwalifiseerder vir die eindstryd. Sy was meer as ‘n sekonde vinniger as enige ander finalis. Corbett het haar halfeindronde in ‘n persoonlike beste tyd […]

Read More

Nam ook gekant teen waarnemerstatus van Israel by AU

Die Namibiese regering is, nes owerhede in Suid-Afrika, gekant teen die waarnemerstatus wat die Afrika-unie aan Israel toegeken het. Die kommissie van die AU het verlede week dit status aan Israel toegeken. Die Namibiese ministerie van internasionale betrekkinge sê hy sal die voorbeeld van sy eweknie in Suid-Afrika volg en ook binnekort ‘n verklaring in […]

Read More