Duisende Jhb-pasiënte in gedrang

Die DA in Gauteng sê duisende pasiënte wat die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal gebruik, sal verder ly terwyl dit gesluit bly. Die vereiste herstel aan infrastruktuur om groot gedeeltes van die hospitaal te heropen, sal na verwagting eers volgende jaar afgehandel wees. Jack Bloom van die party sê daar is geen begroting in die huidige finansiële jaar beskikbaar om die hospitaal op te knap nie: