Slegs 13% van Hardap-streek se inwoners ingeënt

Die Hardap-streek se goewerneur, pastoor Salomon April, het gesê sy streek het tot dusver 13 persent inwoners teen Covid-19 ingeënt. Hy het tydens sy tweede streeksrede gesê 9 531 inwoners het hul eerste dosis van AstraZeneca en Sinopharm entstowwe ontvang, terwyl 286 mense ten volle ingeënt is. April sê 7 608 mense het positief vir […]

Read More

Plaaswerkers en inenting in Namibië

Daar is verskeie inentingsveldtogte in Suid-Afrika om plaaswerkers in te ent teen Covid-19. Vandag is daar in die Noord-Kaap geleentheid vir plaaswerkers rondom Kanoneiland om die inenting te ontvang. Kosmos 94.1 Nuus het met Danie van Vuuren van die Landbou Werkgewersvereniging in Namibië gesels oor plaaslike pogings om plaaswerkers te bereik.

Read More

Meer as sterftes en inentings wat kapasiteit toon sê kenner

Reaksie word ontvang op die standpunt van die internasionale Global Finance Magazine wat meen dat ‘n land se inentingsyfer gekoppel is aan die regering se finansiële stand en dat sterftesyfers gekoppel is van die regering se vermoë om die verspreiding van Covid-19 te bekamp. Dr. Omu Kakujaha-Matundu, Unam se bekende ekonoom sê daar is ander […]

Read More

14 terroriste in Mosambiek doodgeskiet – Rwanda weermag

Rwanda sê sy troepe het 14 terroriste in Mosambiek doodgeskiet. Die land het 1 000 troepe in die Cabo Delgado-streek in die noorde van Mosambiek ontplooi as deel van die SAOG-poging om ekstremiste, verbond aan die Islamitiese Staat in die land te stuit. Die Rwandese weermag se woordvoerder Ronald Rwivanga het aan media gesê dat […]

Read More

Openbare Beskermer se Kaapstad-kantoor brand

‘n Pakkamer en dokumente is beskadig nadat ‘n brand vanoggend by die kantoor van die Openbare Beskermer in Waalstraat, Kaapstad, ontstaan het. ‘n Woordvoerder van die brandweer- en reddingsdienste in die stad, Jermaine Carelse, sê hulle het vanoggend nege-uur op ‘n noodoproep gereageer en teen tien-uur was die brand op die vierde verdieping van die […]

Read More

Sop en sokkies die Saterdag!

Die Namibiese Kankervereniging hou Saterdag sy Sokkies en Sop-Saterdag by MegaCentre in Klein Kuppe in die hoofstad. Die geleentheid begin agt-uur en duur to 12-uur. Die Kankervereniging maak staat op fondsinsameling om kankerpasiënte by te staan. Die vereniging se koördineerder van projekte Suann van Heerden het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

BDO die teiken van gevaarlike slenter

BDO is die teiken van ‘n nuwe slenter. Volgens die plaaslike BDO kantoor het sy internasionale kantoor die slenter opgetel. Volgens Nicole Dreyer, BDO in Windhoek se bemarkingsbestuurder, handel die slenter oor beskikbare poste wat aansoekers verder in gedrang stel omdat hulle persoonlike inligting verskaf. Sy verduidelik.

Read More

Uraan: alles hang af van energie-neigings

Namibië maak baie staat op kommoditeitspryse en uraan vorm deel van die land se uitvoere wat buitelandse valuta inbring. Op die oomblik verhandel uraan rondom 32 Amerikaanse dollar per pond. Terwyl die prys baie beter is as die 29 Amerikaanse dollar wat aan die einde van 2020 aangeteken is, is dit steeds ver onder die […]

Read More

Kenner reageer op rooilyn hofsaak

Reaksie word ontvang op bevestiging deur die leier van die Affirmative Repositioning-beweging dr. Job Amupanda dat sy hoërhofsaak wat eis dat die rooilyn verwyder moet word op 31 Augustus begin. Amupanda beskryf die kordonheining as ‘n koloniale instrument en sê dit verteenwoordig apartheid teen die boere in die verre noorde. Dr. Kobus Laubscher, die bekende […]

Read More

Rekord Covid-gevalle in Japan

Japan het vir die eerste keer sedert die pandemie begin het, meer as 10 000 daaglikse gevalle bevestig met ‘n rekord van meer as 3 800 in Tokio. ‘n Maand gelede het die land minder as 1 000 nuwe gevalle aangemeld. Volgens die jongste berigte is daar ook reeds buitelanders wat in die land is […]

Read More