Meer as sterftes en inentings wat kapasiteit toon sê kenner

Reaksie word ontvang op die standpunt van die internasionale Global Finance Magazine wat meen dat ‘n land se inentingsyfer gekoppel is aan die regering se finansiële stand en dat sterftesyfers gekoppel is van die regering se vermoë om die verspreiding van Covid-19 te bekamp. Dr. Omu Kakujaha-Matundu, Unam se bekende ekonoom sê daar is ander faktore ook.