Sop en sokkies die Saterdag!

Die Namibiese Kankervereniging hou Saterdag sy Sokkies en Sop-Saterdag by MegaCentre in Klein Kuppe in die hoofstad. Die geleentheid begin agt-uur en duur to 12-uur. Die Kankervereniging maak staat op fondsinsameling om kankerpasiënte by te staan. Die vereniging se koördineerder van projekte Suann van Heerden het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *