Oud Beatle kry sy eie persoonlike reeks posseëls

Die voormalige Beatle, Paul McCartney, gaan sy eie persoonlike reeks posseëls kry as deel van sy rits toekennings. Brittanje se Royal Mail gaan ‘n stel van twaalf seëls uitreik wat McCartney en sy werk uitbeeld. Hulle beskryf hom as een van die mees ikoniese en blywendste musiekkunstenaars van alle tye. Agt van die seëls vertoon […]

Read More

Onrus in Israel

Die owerhede in Israel sê minstens eenhonderd-en-63 Palestyne en ses Israelse polisiebeamptes is beseer in Jerusalem. Nuusagentskappe berig dat die meeste van hierdie mense by die Al-Aqsa-moskee beseer is toe Israeliese polisie rubberkoeëls en skokgranate afgevuur het en Palestyne klippe en bottels gegooi het. Spanning tussen die groepe neem toe oor die moontlike uitsetting van […]

Read More

Zambezi-museum later die maand bekendgstel

Die Museumsverniging van Namibië, die Europese Unie en die Ministerie van Onderwys, Kuns en Kultuur nooi Namibiërs en die res van die wêreld uit na ‘n virtuele bekendstelling van die Zambezi Museum op 18 Mei om 11 uur. Dit is ook Internasionale Museumdag. Die Zambezi Museum is een van vier wat deur die EU met […]

Read More

Mbeki bevraagteken die bestaan van die ANC

Die voormalige Suid-Afrikaanse president Thabo Mbeki bevraagteken of ‘n organisasie genaamd die ANC nog steeds bestaan. Hy het kommer van lede in gelekte stem-notas van die ANC-nasionale uitvoerende komitee se virtuele vergadering beaam. In die opnames kan Mbeki en die NUK-lid Dakota Legoete gehoor word waar hulle die opsystaan-reël bevraagteken. Legoete voer aan sekere ANC-lede, […]

Read More

Oorblyfsels van Chinese vuurpyl val in die see naby die Maldives

Die oorblyfsels van China se grootste vuurpyl het aarde toe gestort en in die Indiese Oseaan naby die Maldives geval.Die Chinese staatsmedia sê die grootste gedeelte van die vuurpyl het in die atmosfeer verbrand. Sterrekykers oral in die wêreld was op die uitkyk vir die aankoms van die Long March 5B-ruimtevuurpyl sedert dit verlede week […]

Read More

Koning Misuzulu kaZwelithini is die Zoeloe koning

Die Zoeloe-nasie se tradisionele eerste minister, Mangosuthu Buthelezi, het bevestig dat koning Misuzulu kaZwelithini die leisels oorgeneem het. Hy lei die Zoeloe-nasie ondanks onenigheid by die koninklike paleis oor sy aanstelling. Misuzulu is die oudste seun van die ontslape tussentydse leier, Mantfombi Dlamini Zulu. Buthelezi sê sekere formaliteite gaan nou volg

Read More

Baie sterf in ontploffings in Afghanistan

‘n Reeks ontploffings by ‘n skool Kaboel, Afghanistan, het gisteraand meer as 40 mense gedood. Volgens berigte was die meeste slagoffers vroue en dosyne is gewond. Reuters berig die Afghaanse president, Ashraf Ghani, het die Taliban vir die aanval blameer. Kaboel is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas sedert Amerika verlede maand planne aangekondig het vir […]

Read More

President Geingob wens almal ‘n gelukkige moedersdag toe

President Hage Geingob het ‘n beroep op Namibiërs gedoen om hande te vat om geslagsgebasseerde geweld teen te werk. Hy het dit in ‘n twitter-boodskap met moedersdag gevra en alle Namibiërs ‘n gelukkige moedersdag toegewens.Die president het vroue en moeders geloof vir die rol wat hulle speel in die ontwikkeling van die gemeenskap.Hy het ook […]

Read More

Fokus weer op Google Earth

Die Google Earth-soekenjin is vir die eerste keer sedert 2017 behoorlik bygewerk. Dit sluit ‘n nuwe tydsverloopfunksie in, waarmee mense kan sien hoeveel die planeet die afgelope 37 jaar verander het. Gebruikers kan soek vir die Google Earth Timelapse en dan die meer as 24-miljoen onlangse satellietfoto’s vergelyk met foto’s wat in 1984 geneem is. […]

Read More

Skolesport volgens kenners nie goed met Covid-19 pandemie nie

Kenners is van mening dat die hervatting van skolesport een van die grootste redes is waarom COVID-19 infeksies in Gauteng in die buurland versprei. Die voorsitter van die COVID-19-adviesraad in Gauteng, Dr Mary Kawonga, sê dit is nie die ondersteuners nie, maar wel die spelers wat die virus onder mekaar versprei. Kawonga sê dit is […]

Read More