President Geingob wens almal ‘n gelukkige moedersdag toe

President Hage Geingob het ‘n beroep op Namibiërs gedoen om hande te vat om geslagsgebasseerde geweld teen te werk. Hy het dit in ‘n twitter-boodskap met moedersdag gevra en alle Namibiërs ‘n gelukkige moedersdag toegewens.Die president het vroue en moeders geloof vir die rol wat hulle speel in die ontwikkeling van die gemeenskap.Hy het ook ‘n beroep op mans gedoen om vroue te beskerm.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *