Koning Misuzulu kaZwelithini is die Zoeloe koning

Die Zoeloe-nasie se tradisionele eerste minister, Mangosuthu Buthelezi, het bevestig dat koning Misuzulu kaZwelithini die leisels oorgeneem het. Hy lei die Zoeloe-nasie ondanks onenigheid by die koninklike paleis oor sy aanstelling. Misuzulu is die oudste seun van die ontslape tussentydse leier, Mantfombi Dlamini Zulu. Buthelezi sê sekere formaliteite gaan nou volg