How to Impress Your Asian Foreigner Girlfriend

Finding a great Asian foreigner girlfriend could be tricky. There are two ways to approach the situation. Should you be not a native speaker in the language, you can test to learn Chinese prior to trying to encourage your new absolutely adore interest to be sent with you. This will likely also help in making […]

Read More

241 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het 241 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Outapi het 51, Windhoek 23, Swakopmund 22, Walvisbaai 21, Oshakati 19 en Keetmanshoop 13. Die res kom landwyd voor. Daar is steeds 2 797 aktiewe gevalle, met 117 342 wat herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal van 123 483.

Read More

Regering gaan voort met planne om NPTH te ontbind

Die Namibiese regering het bekendgemaak dat hy voortgaan met planne om Namibia Post en Telecom Holdings ( NPTH) te ontbind.Die stap sal die verskillende filiale in staat stel om direk aan die regering verslag te doen.Die besluit is geneem tydens sy 14de besluitnemingsvergadering van die kabinet wat op 19 Augustus 2021 gehou is.NPTH is ‘n […]

Read More

Caster Semenya weer in die nuus

Atletiek: Die omstrede Wêreldatletiek-verslag oor testosteroon-regulasies wat Caster Semenya  van Suid-Afrika verbied het om aan die Olimpiese Spele in Tokio deel te neem, is deur die uitgewers reggestel. Die regstelling is in die Britse Journal of Sports Medicine gepubliseer. Die verslag van 2017 is van die getuienis wat gebruik is vir die verbod op deelname van atlete […]

Read More

ANC kyk na dispute van lede op sy uitvoerende komitee vergadering

Die ANC fokus na wat berig word op die oplossing van dispute wat deur lede geopper is by vandag se verlengde nasionale uitvoerende komiteevergadering. Die party gaan sy lys van kandidate vir raadslede vir die plaaslike owerheidsverkiesing finaliseer. Sommige ANC-lede in die Tembisa-area van Ekurhuleni en andere in Moreletapark in Pretoria het gekla oor beweerde […]

Read More

Kenners maan oor plastiekbesoedeling en invloed op pelsrobbe

Vislyn en nette het ‘n groot impak op Kaapse pelsrobbe, die algemeenste mariene soogdier wat aan die kuslyn van Suid-Afrika en Namibië voorkom. Alhoewel hulle bevolkingsgetalle as gesond beskou word, veroorsaak plastiekbesoedeling, en veral vislyn en nette, erge beserings en kan dit ‘n stadige, pynlike dood tot gevolg hê. Naudé Dreyer van Ocean Conservation Namibia […]

Read More

Copps 94.1 weer bedrywig

Namibië se enigste teenmisdaad realiteitsprogram Copps 94.1 met borge die Windhoekse Stadspolisie, G4S Namibië, Auas Motors, Minet Namibië Insurance Brokers and E-Med Rescue 24 was oudergewoonte gisteraand tussen agtuur en middernag in die hoofstad bedrywig. Francois Lottering was op grondvlak.

Read More

Afghanistan bly in die nuus

Die Verenigde Nasies het die internasionale gemeenskap versoek om Afghanistan in sy uur van nood by te staan ná die stryd tussen die Taliban en Afghaanse magte honderdduisende mense gedwing het om uit hulle huise te vlug. Die hoofstad Kaboel ondervind steeds ‘n reuse instroming van mense van provinsies oral in die land waar hulle […]

Read More

Lekker rugby vanmiddag

Rugby: Die Springbokke meet vanmiddag kragte teen Argentinië in die Kampioenskapstoets in Gqeberha en sal hul beste moet lewer nadat die tweede span die besoekers verlede week geklop het. Afrigter, Jacques Nienaber, het verskeie veranderinge vir die wedstryd aangebring alhoewel hul ‘n week gelede 32-12 gewen het, sonder die meeste spelers wat in die reeks […]

Read More

Nelson Mandela-stigting het glo voordeel getrek uit omstrede wapentransaksie

Voormalige president Jacob Zuma van Suid-Afrika se regspan het na wat berig word die Nelson Mandela-stigting uitgewys as een van dié stigtings wat voordeel getrek het uit die omstrede wapentransaksie in die 1990’s. Zuma en die Franse wapenmaatskappy Thales staan tereg op aanklagte van korrupsie wat verband hou met bedrog van miljarde rande. Volgens berigte […]

Read More