241 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het 241 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Outapi het 51, Windhoek 23, Swakopmund 22, Walvisbaai 21, Oshakati 19 en Keetmanshoop 13. Die res kom landwyd voor. Daar is steeds 2 797 aktiewe gevalle, met 117 342 wat herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal van 123 483.