Informele handelaar vas nadat sy drank, sigarette aan skoolkinders verkoop

‘n Informele handelaar naby ‘n skool in Khomasdal in die hoofstad is in hegtenis geneem en het reeds in die hof verskyn op klagte dat sy die doeanewet, drankwet en kinderbeskermingswet oortree het. Dit is nadat Johanna Johannes, 42, gevang is dat sy aan die skoolkinders onwettige Angolese whisky, wat in sakkies verpak is, sowel […]

Read More

Agterstand van 23 000 operasies in Wes-Kaapse staatshospitale

Die Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement sê hy sit met ‘n agterstand van ongeveer 23 000 operasies in staatshospitale weens die uitwerking van Covid-19. Volgens die departement se woordvoerder, Saadiq Kariem, het talle mense hul lewens verloor terwyl hulle op operasies gewag het. Hy sê hulle werk aan planne om die agterstand uit te wis: Kariem sê die […]

Read More

Duitsland stuur missiele na Oekraïne

Die Duitse regering gaan ‘n duisend tenkafweer- en 500 lugafweermissiele aan Oekraïne verskaf om sy verdedigingsmagte te versterk. Hy sê dié belangrike verskuiwing in beleid oor die oorlog is gemaak weens die onuitgelokte aanslag deur Russiese magte. Duitsland gaan Nederland ook toelaat om honderde Duits-vervaardigde tenkafweerwapens na Oekraïne te verskeep. Die kanselier Olaf Scholz sê […]

Read More

Haaie staan beste uit SA-spanne in Verenigde Kampioenskap

Die Haaie het tot die agtste plek op die Verenigde Kampioenskappunteleer geklim ná ‘n drie in die laaste minute van die wedstryd ‘n bonuspunt-oorwinning oor Benetton in Treviso, Italië aan hulle besorg het. Die Haaie het nou die Stormers verbygesteek om die Suid-Afrikaanse span te word wat die hoogste posisie op die punteleer beklee. Connacht […]

Read More

Petrolprys: Berei vir die ergste voor, meen ekonoom

Terwyl Namibiërs tot Maandagoggend om tien-uur moet wag vir die brandstofprys, is dit bekend in Suid-Afrika. In die buurland gaan petrol op met 1 Suid-Afrikaanse rand en 46 sent per liter en diesel met 1 rand, 46 en 1 rand, 44, afhangend van die swael-inhoud. Intussen het ‘n plaaslike ekonoom Cons Karamata gesê Namibiërs moet […]

Read More

Klimaatnood is inherent onregverdig

Afrikalande bestee tot 5 persent van hul jaarlikse ekonomiese uitset om hulself teen die impak van klimaatsverandering te beskerm, al stel hulle die minste kweekhuisgasse ter wêreld uit. Dit is volgens ‘n verslag deur die Nairobi-gebaseerde dinkskrum Power Shift Africa. Die bedreiging dwing nasies om bronne wat hulle nie het nie te gebruik. Ethiopië is […]

Read More

Kenner sê Rusland het wel rede tot kommer oor Navo

Die direkteur van die Suid-Afrikaanse maatskappy Riskrecon, Kingsley Makhubela, sê Rusland het wettige sekuriteitsbekommernisse terwyl die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie by die oplos van die Russiese-Oekraïnse konflik betrokke is. Makhubele sê Navo is steeds ‘n instrument van die Koue Oorlog en die tydperk ná die Koue Oorlog. Hy voeg by nuwe sekuriteitsmaatreëls sal ingestel moet word voor […]

Read More

Chelsea se baas gee rentmeersterskap oor, Russiese banke op Swift geblok

Roman Abramovich, een van Rusland se miljardêrs en eienaar van die Chelsea-sokkerklub het rentmeesterskap van die klub aan die klub se liefdadigheidsstigting oorhandig ná Rusland se inval in die Oekraïne. Hy is natuurlik bekommerd oor sanksies teen hom en die moontlike impak daarvan op die klub se bedrywighede. Intussen het die EU en VSA ingestem […]

Read More

Nam-diplomate op pad na Pole om studente by te staan

Die Namibiese ministerie van internasionale betrekkinge sê afgevaardigdes van die Namibiese ambassade in Duitsland is op pad na die Namibiese konsulaat in Pole om Namibiese studente by te staan. Volgens die ministerie is kontak reeds met Poolse owerhede gemaak om die Namibiërs in die land toe te laat en toestemming is bekom. ‘n WhatsApp-groep is […]

Read More

SA-vragmotorbestuurders staak vandag

Die All Truck Drivers Forum and Allied South Africa-groep het hulle planne vir ‘n landwye afsluiting vandag oor die indiensneming van buitelanders in die bedryf bevestig. Die beweging eis die onmiddellike verwydering van alle buitelandse vragmotorbestuurders uit die vragvervoerbedryf in Suid-Afrika. Die woordvoerder van die KwaZulu-Natalse Departement van Vervoer, Gemeenskapsveiligheid en Skakeling, Kwanele Ncalane, sê […]

Read More