Kenner sê Rusland het wel rede tot kommer oor Navo

Die direkteur van die Suid-Afrikaanse maatskappy Riskrecon, Kingsley Makhubela, sê Rusland het wettige sekuriteitsbekommernisse terwyl die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie by die oplos van die Russiese-Oekraïnse konflik betrokke is. Makhubele sê Navo is steeds ‘n instrument van die Koue Oorlog en die tydperk ná die Koue Oorlog. Hy voeg by nuwe sekuriteitsmaatreëls sal ingestel moet word voor enige bemiddeling kan begin en daar moet ‘n wapenstilstand wees: