Agterstand van 23 000 operasies in Wes-Kaapse staatshospitale

Die Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement sê hy sit met ‘n agterstand van ongeveer 23 000 operasies in staatshospitale weens die uitwerking van Covid-19. Volgens die departement se woordvoerder, Saadiq Kariem, het talle mense hul lewens verloor terwyl hulle op operasies gewag het. Hy sê hulle werk aan planne om die agterstand uit te wis:

Kariem sê die departement gee nou voorkeur aan kankerpasiënte: