SA se Bloudruppel-verslag: 23% van munispaliteite is onveilig

Die ANC-regering se jongste Bloudruppel-verslag in Suid-Afrika dui aan 23 persent van munisipale water is nie veilig nie. Die verslag beskryf dit as ‘n kritieke risiko. Dit onthul die skokkende afname in watergehalte en bestuursprosesse in verskeie distrikte, dorpe en stede. Die Nasionale Departement van Water en Sanitasie het verskeie rooi kennisgewings aan verskillende munisipaliteite […]

Read More

Mosiehof: Een aansoek vir N$15m eis 9 eiendomme op

Die oggend se mosiehof sessie het 119 aansoeke vir verstekvonnisse hanteer waarvan 70 deur kommersiële banke gebring is. Van die aansoek was 11 reël 108 aansoeke. Regters George Coleman en Thomas Masuku het die sessie hanteer. Daar was 38 eiendomme wat opgeëis is met onbetaalde lenings van 43,6 miljoen Namibiese dollar. In een aansoek vir […]

Read More

Staatsveeartse het ook groot uitdagings in Namibië

Die Suid-Afrikaanse Veeartsenyraad sê die tekort aan dienste vir lewende hawe in Suid-Afrika se landelike dele moet dringend aandag kry. Die raad se president, Tlotlo Kgasi, sê die internasionale norm is tussen 200 en 400 veeartse per miljoen van ‘n land se bevolking, terwyl Suid-Afrika slegs tussen 60 en 70 veeartse per miljoen mense het. […]

Read More

Zondo sê Guptas het Zuma gebruik om Eskom te kaap

Hoofregter Raymond Zondo het bevind die Guptas het ‘n skema bewimpel om Eskom te kaap met die hulp van oudpresident Jacob Zuma. Hy het vroeër vandag die vierde deel van die staatskapingsverslag aan president Cyril Ramaphosa oorhandig. Die verslag wys daarop Zuma was die middelpunt van die familie se staatskaping-skema. Dit sê die Guptas moes […]

Read More

Yelland sê oor goeie uraanprys

Na jare van sporadiese stygings wat sedert 2017 waargeneem is, het die uraanprys ‘n konstante prysstyging sedert Augustus 2021 gehandhaaf. In Augustus en September 2021 het die prys tot ‘n nege jaar hoogtepunt van meer as 50 Amerikaanse dollar verhandel voordat die jaar op 42 dollar afgesluit het. Die volgehoue styging in die uraanprys was […]

Read More

Luisteraars sê oor nuwe brandstofprys

Die Namibiese minister van myne en energie Tom Alweendo is sekerlik Namibiërs se gunsteling regeringsleier vandag. Alweendo het vroeër aangekondig dat die petrolprys met ‘n dollar 20 sent per liter daal en diesel met 30 sent ‘n liter. Die prys tree volgende week Dinsdagnag om middernag in werking. Kosmos s94.1 se luisteraars het so gereageer.

Read More

Dienda moet nog een ding onthou

Elma Dienda van die PDM se uitlatings in die parlement is steeds in die nuus. Sy is blykbaar van mening dat verkragting nie binne ‘n huwelik kan plaasvind nie en het ander stellings in die verband ook gemaak. Behalwe vir die feit dat haar aanmerkings teenstrydig is met die land se wette oor verkragting, sê […]

Read More

Basson sê oor Kleine Kuppe dagga

Die Nampol bevelvoerder vir Khomas, kommissaris Ismael Basson sê die waarde van die dagga wat in ‘n kweekhuis in Kleine Kuppe in Sprokieswoudstraat gevind is, is nog nie bepaal nie. Daar was volgens berigte ook ‘n laboratorium op die eiendom ingerig. Een man is in hegtenis geneem en sal waarskynlik volgende week in die hof […]

Read More

ACC waarsku bedrieërs…

Die Teenkorrupsie-kommissie van Namibië waarsku die Namibiese publiek en staatsamptenare om nie deel van korrupsie te wees nie. Dit volg nadat ‘n senior politieke analis in die ministerie van werke en vervoer, saam met twee kassiere van ‘n vulstasie op Okahandja, in hegtenis geneem is in verband met korrupsie. Hulle het glo onregmatige transaksies van […]

Read More

Werkers moet deur vakbonde eerlik onderhandel

Die arbeidsminister, Utoni Nujoma, het Namibiese werkers aangemoedig om hul in te lig oor hul regte en watter beskerming die land se arbeidswet hulle kan bied. In sy Werkersdagboodskap meen hy dat indien werkers in staat is om met hul werkgewers te skakel deur gesonde, demokratiese vakbonde, hulle beter lone, diensvoorwaardes en ‘n algehele beter […]

Read More