Luisteraars sê oor nuwe brandstofprys

Die Namibiese minister van myne en energie Tom Alweendo is sekerlik Namibiërs se gunsteling regeringsleier vandag. Alweendo het vroeër aangekondig dat die petrolprys met ‘n dollar 20 sent per liter daal en diesel met 30 sent ‘n liter. Die prys tree volgende week Dinsdagnag om middernag in werking. Kosmos s94.1 se luisteraars het so gereageer.