SA se Bloudruppel-verslag: 23% van munispaliteite is onveilig

Die ANC-regering se jongste Bloudruppel-verslag in Suid-Afrika dui aan 23 persent van munisipale water is nie veilig nie. Die verslag beskryf dit as ‘n kritieke risiko. Dit onthul die skokkende afname in watergehalte en bestuursprosesse in verskeie distrikte, dorpe en stede. Die Nasionale Departement van Water en Sanitasie het verskeie rooi kennisgewings aan verskillende munisipaliteite uitgereik, met KwaZulu-Natal bo-aan die lys. Volgens Ferral Adam van Watercan, behoort die regering voorkeur te gee aan veilige drinkwater: