Voedseltuine by skole in Wes-Kaap vorder uitstekend

Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys het tot dusver gehelp met die vestiging van 571 voedseltuine by skole en het 146 tuiniers aangestel om te verseker dit word volgehou. In die huidige boekjaar is meer as 451 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan die Nasionale Skoolvoedingsprogram toegeken, wat 1 024 skole insluit en 507 332 leerders voed. Die provinsiale woordvoerder oor onderwys van die DA, Deidré Baartman sê hierdie program is ‘n sukses in die provinsie: