Sokkerspeler Marco Curto gestraf vir rassisme - October 8, 2024

Sokker: Die Italiaanse doelskieter, Marco Curto, gaan sy volgende vyf wedstryde misloop. Hy is vir tien wedstryde geskors omdat hy die Suid-Koreaanse voorspeler, Hwang Hee-can beledig het toe sy klub, Como, in Julie in ’n voorseisoen vriendskaplike wedstryd teen Wolverhampton Wanderers gespeel het. Die helfte van die straf is vir twee jaar opgeskort. Curto word […]

Read More

Uutoni gee jongste oor behuisingsprojekte - October 8, 2024

Die Minister van Stedelike en Landelike Ontwikkeling, Erastus Uutoni, het ‘n vertroudheidsbesoek aan die massa-behuising ontwikkelingsprojek in Otjomuise onderneem. Uutoni het in sy toespraak gesê die projek is vertraag weens ‘n voortslepende hofsaak, maar is nou weer op dreef. Hy het ‘n opdatering gegee van die huise wat regoor die land voltooi is onder die […]

Read More

Vier leerders in Soweto dood na spazawinkel-kos - October 8, 2024

Die polisie ondersoek die dood van vier leerders wat die afgelope naweek in Soweto vermoedelik aan voedselvergiftiging dood is. Drie leerders tussen sewe en nege jaar oud van Karabo Primary School is dood nadat hulle kos geëet het wat vermoedelik gif in gehad het. ʼn Vyfde leerder wat in graad een is, is in die […]

Read More

Rusland sê noodlyn bly oop met Weste, kernoorlog is naby - October 8, 2024

Rusland sê hy het steeds ‘n noodlyn met die Verenigde State en die Navo alliansie om krisisse te ontlont namate kernrisiko’s toeneem te midde van die ernstigste konfrontasie tussen Moskou en Weste. Die oorlog in Oekraïne gaan binne wat Russiese amptenare sê die gevaarlikste fase is namate Russiese magte vorder en die VSA oorweeg om […]

Read More

China slaan terug na EU heffings instel - October 8, 2024

China het vandag tydelike teenstortingsmaatreëls op die invoer van brandewyn uit die Europese Unie ingestel, wat handelsmerke van Hennessy tot Remy Martin getref het, nadat die blok vir tariewe op Chinese vervaardigde elektriese voertuie gestem het. ’n Ondersoek het voorlopig bepaal dat die storting van brandewyn uit die EU China se eie brandewynsektor met aansienlike […]

Read More

Lifeline sê oor hemelhoë selfmoordsyfer - October 8, 2024

Die hoë selfmoordsyfer in Namibië wek al lank kommer, en NamPol se naweekmisdaadverslag het ses selfmoorde aangeteken. Volgens plaaslike media word daar gemiddeld een selfmoord per dag in Namibië gepleeg. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Shamyn Louw, die koördineerder van die beradingsentrum Lifeline Childline. Sy sê dat sogenaamde “einde-van-die-jaar uitputting” ‘n groot rol in […]

Read More

Muller sê oor die verkoop van die renosters aan die VSA - October 8, 2024

Kosmos 94.1 Nuus het eksklusief met Jaco Muller van Kifaru Luxury Lodge and Bush Camp, en die Rhino Momma-projek gepraat oor die verkoop van 40 renosters aan kopers in Texas in die VSA. Texas is uiters geskik vir die hervestiging van veral Namibiese fauna omdat die gebied soortgelyk is aan sentraal Namibië, sonder die droogte […]

Read More

Kospryse styg weer, NSA sê inflasie is af - October 8, 2024

Die inflasiesyfer vir September het op 3,4 persent ingekom, af vanaf 4,4 persent in Augustus. Die jaarlikse prysstygings in voedsel is ook bekend gemaak. Vrugte is op met 11,8 persent terwyl koffie en tee, 10,8 persent duurder is. Suiker en verwante produkte is 6,6 persent duurder en so ook suiwel en eiers. Groente het jou […]

Read More

Verdrag van die Toekoms: Mudge praat snert sê GRN - October 8, 2024

Die regering het die aansprake wat Henk Mudge, president van die Republikeinse Party gemaak het oor die aanvaarding van die VN-verdrag vir die toekoms tydens die Toekomsberaad in New York, ten sterkste veroordeel. Mudge meen dit is begin van ‘n sogenaamde Big Brother-staat met biometrie en kunsmatige intelligensie wat benut sal word. Ambassadeur Jerobeam Shaanika, […]

Read More

Whk loop weer waterbesparingsteikens mis, sentrale damme op 12,5% - October 8, 2024

Stad Windhoek het sy kommer uitgespreek oor inwoners wat maand op maand versuim om waterbesparingsteikens te behaal. Volgens die jongste verslag is net 7 persent tussen 30 September en 8 Oktober behaal met ‘n teiken van 15 persent. Die stand van die damme is power met die drie sentrale damme wat op 12,5 persent staan. […]

Read More