ACDP glo nie SA sal volksmoord in Den Haag kan bewys nie

Die ACDP glo Suid-Afrika sal nie kan bewys Israel se bedoeling is volksmoord teen die Palestyne soos die Konvensie op Menseregte vereis nie. Die Internasionale Geregshof in Den Haag in Nederland hoor vandag en môre Suid-Afrika se volksmoord-saak teen Israel aan. Die ACDP-leier Kenneth Meshoe, sê die Suid-Afrikaanse regering kon ʼn baie meer opbouende rol gespeel het om Hamas te oorreed om gyselaars vry te laat en voortdurende vrede in die Midde-Ooste te bring: