
George Floyd kry dalk kwytskelding op dwelm skudigbevinding - October 5, 2021
Texas se raad vir kwytskeldings en parool het gestem op die aanbeveling dat George Floyd ‘n volle kwytskelding ontvang op sy 2004 skuldigbevinding op ‘n dwelmklag. Floyd, 46, is op 25 Mei 2020 dood nadat Derek Chauvin, ‘n Minneapolis-polisieman vir nege minute sy knie op sy nek gehou het. Chauvin is intussen skuldig bevind op […]
Covid pas rouproses aan, vererger stres, geestestoestand - October 5, 2021
Kenners meen dat Covid-19 die manier wat ons treur met die afsterwe van ‘n geliefde heeltemal verander het. Volgens die bestuurder van die Wes-Kaapse Universiteit se terapeutiese dienste Roné Gerber, bied bekende rituele vertroosting. Geestesgesondheid ly onder die gedwonge aanpassings, sê Gerber.
APP gaan weer hof toe oor Ndonga Linena - October 5, 2021
Die All People’s Party sal weer die Verkiesingshof nader in verband met die uitslae van die 2020 Ndonga Linena kiesafdeling se streeksraad verskiesing. Die party se sekretaris-generaal Vincent Kanyetu sê hulle is steeds nie tevrede. Die oortel van die stembriewe het bevind Swapo het gewen.
Almal het ‘n awesome onderwyseres gehad - October 5, 2021
Onderwysers word vandag op Wêreld-onderwysersdag vereer. Dit is ‘n spesiale dag om onderwysers te waardeer. Sanet Steenkamp, uitvoerende direkteur in die Namibiese onderwysministerie, sê ons het almal ‘awesome’ en fantastiese onderwysers gehad wat ons positief beïnvloed het. Sy bring hulde aan Namibiese onderwysers.
Eagles wen eerste opwarmingswedstryd - October 5, 2021
Die nasionale senior krieketspan die Eagles het hulle eerste opwarmingswesdstryd teen die Verenigde Arabiese Emirate in Dubai met 17 lopies gewen. Die speler van die wedstryd is Jan Frylinck wat ses paaltjies vir 24 lopies gevat het. Die span kom op 9 Oktober teen Skotland te staan in sy volgende opwarmingswedstryd, en op 10 Oktober […]
Vermeende pedofiel se uitspraak op 20 Okt - October 5, 2021
Mervin Nguyapeua, die koshuisopsigter wat daarvan beskuldig word dat hy tien skoolseuns verkrag het, sal op 20 Oktober hoor of hy skuldig of onskuldig bevind word. Nguyapeua, 50, het by die Karundu-laerskool op Otjiwarongo in die skool se koshuis gewoon en gewerk. Volgens die staat het hy vanaf 2013 tot 2016 verskeie seuns in die […]
Werkskepping in vervaardiging in SA is bedroef, terug na 1969 vlakke - October 5, 2021
Daar is groot kommer oor vervaardiging in Suid-Afrika met syfers wat werksverskaffing in die bedryf wat gedaal het tot vlakke wat laas in 1969 aangeteken is. Volgens ekonome, as die huidige hoeveelheid werkers in die bedryf vergelyk word as ‘n persentasie van die buurland se bevolking, stem die huidige syfers ooreen met die van 1935, […]
Rioolaanleg by Ongwediva beskadig deur brande - October 5, 2021
Brandstigting is volgens berigte die oorsaak van groot skade by die rioolaanleg van die Ongwediva dorpsraad. Oksidasiedamme vorm deel van die stelsel. Die damme gebruik ‘n natuurlike proses om water te suiwer en visspesies en rietbeddings vorm deel daarvan. Daar was reeds 54 brande in en om die dorp sedert Januarie. Jackson Muma, woordvoerder van […]
Frederick sê plaaslike owerhede moet deursigtig, versigtig wees - October 5, 2021
Die goewerneur van die Karas-streek Aletha Frederick het plaaslike owerhede gemaan om versigtig en deursigtig met finansiële bronne te werk. Sy sê aanspreeklikheid is van kritiese belang en plaaslike owerhede moet beter vaar wanneer daar oudits op hulle sake gedoen word. Jaar na jaar gee die kantoor van die ouditeur-generaal gekwalifiseerde oudits aan talle plaaslike […]
Etihad hervat vlugte na SA - October 5, 2021
Die lugredery, Etihad, wat in Abu Dhabi gebaseer is, het aangekondig hy hervat laat in November vlugte na Suid-Afrika, ‘n jaar nadat sy kantoor in Johannesburg gesluit is. Reise tussen die Midde-Ooste en Suid-Afrika hervat stadig ná streng beperkings weens die koronavirus. Saoedi-Arabië en die Verenigde Arabiese Emirate se reise na Suid-Afrika volg nadat die […]