Kauta sê sy kliënte was geteiken met ‘pistool’

Die LPM-leiers, Bernadus Swartbooi en Henry Seibeb, se regsverteenwoordigers, Patrick Kauta en Mercy Kuzeeko, beweer Namibiese polisiebeamptes het ‘n pistool in Kauta se sak geplant. Die pistool wat op die skandering by sekuriteit by die gebou gesien is was nêrens in die sak nie. In ‘n brief van die regsfirma, Weder, Kauta en Hoveka, aan […]

Read More

Laeveld-boer met renosterhorings, weer vas

’n Vermeende baasbrein van een van Suid-Afrika se grootste renosterstroopsindikate, die 52-jarige Dawie Groenewald, is weer in hegtenis geneem met 19 renosterhorings ter waarde van 2,5 miljoen Namibiese dollar wat glo in sy besit was. Groenewald is ’n bekende wildboer van Limpopo en is saam met Schalk Abraham (AB) Steyn, ’n sakeman van Mbombela in […]

Read More

Boost Care Planning for Hospice

Hospice maintenance provides professional support for those using a terminal health problems in the comfort of their own residence. A hospice workforce coaches close family in taking care of the passing away person, and can offer respite maintain hours and even weeks. It is necessary to trigger discussions regarding advance health care planning at the […]

Read More

How to get a Japanese Girl

If you’re looking for some tips for you to attract a Japanese girl, you will have come to the right place. https://www.sfweekly.com/sponsored/how-to-meet-japanese-women-for-marriage-on-a-japanese-wife-finder/ First of all, need not too soft or overly friendly with the ladies you satisfy. If you want make an impression a Western woman, be described as a gentleman and show these people […]

Read More

Clanwilliamdam in Wes-Kaap eers in 2025 voltooi

Die Clanwilliam-damprojek in die Wes-Kaap sal nou waarskynlik eers teen 2025 voltooi wees nadat meer as twee miljard Namibiese dollar reeds in 2014 daarvoor toegeken is. Die damwal gaan met 13 meter verhoog word wat die dam se inhoudsvermoë ten minste sal verdubbel. Andricus van der Westhuizen van die DA sê na sewe jaar is […]

Read More

Wes-Kaap nog nie uit kloue van derde Covid-vlaag

Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement het gewaarsku dat alhoewel die provinsie se infeksiesyfer nou besig is om af te plat, is die provinsie nog lank nie uit die kloue van die derde vlaag nie. Gesondheidshoof, dr Keith Cloete, sê hoewel die infeksies nou begin afneem sal hospitaal-opnames steeds geleidelik toeneem. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt, vertel meer.

Read More

Geingob spreek medelye uit na afsterwe van Musibia tradisionele hoof

Namibiese Presidensie het in ‘n mediaverklaring gesê President Hage Geingob spreek sy medelye uit aan die familie en die Masubia tradisionele owerheid ná die afsterwe van hoofman, Munitenga Kisco Liswani III. Geingob sê Namibië en die Masubia-gemeenskap het ‘n man verloor wat toegewyd was aan die eenheid van die Namibiese nasie.

Read More

Man vas in Oos-Kaap oor tabak, smokkelware van N$10 miljoen

Die Suid-Afrikaanse polisie het met die hulp van doeane-beamptes ‘n 31-jarige man in Oos-Londen in die Oos-Kaap in hegtenis geneem weens besit van onverwerkte tabak en ander smokkelware van tien miljoen Namibiese dollar. Hy word ook aangekla van omkopery. Die polisie sê hulle het inligting opgevolg van doeanebeamptes by die Beitbrug-grenspos in Limpopo wat beweer […]

Read More

Geweld, plundering in SA vertraag ekonomiese herstel

Die onlangse voorvalle van geweld en plundering in KwaZulu-Natal en Gauteng vertraag die land se ekonomiese herstel. Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, het vandag bekend gemaak die repokoers bly onveranderd op 3,5 persent. Hy benadruk die feit dat nie alle sektore sal kan herstel van die gevolge van die oproer nie.

Read More

SA repokoers onveranderd met ekonomie wat eers moet herstel

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se president, Lesetja Kganyago, het gesê die ekonomie moet ondersteun word omdat dit nog steeds sukkel om van die Covid-pandemie se uitwerking te herstel. Daarom het die Suid-Afrikaanse Reserwebank sy terugkoopkoers onveranderd op 3,5 persent gelaat. Die voorgestelde rentekoers-roete van die kwartaallikse projeksiemodel dui op ‘n toename van 25 basispunte in die […]

Read More