Outjo-vuur onder beheer

Die vuur wat net wes van Outjo Sondag uitgebreek het, is onder beheer gebring. Gelukkig is die omvang van die skade net 300-hektaar. Die omliggende gemeenskap het almal hand bygesit. Volgens Henning Lambert, die boer op wie se plaas die brand ontstaan het, is dit veroorsaak deur houtskool vervaardiging. Lambert het met Kosmos 94.1 Nuus […]

Read More

TLU SA geskok ook 2,7 moorde per uur in SA

Die buurland se landbou-organisasie TLU SA beskryf Suid-Afrika se jongste moord-statistiek as malligheid. Die polisieminister Bheki Cele, sê 5 760 mense is tussen Januarie en Maart vanjaar in die land vermoor, wat ‘n toename van 66,2 persent teenoor dieselfde drie maande van verlede jaar is. Hy skryf verlede jaar se laer syfer toe aan die […]

Read More

Inskrywings oop vir nie-winsgewende universiteit

Die University of the People het wêreldwyd, ook in Suid-Afrika, sy inskrywings geopen vir die 2021-2022 akademiese jaar. Dit is die eerste nie-winsgewende, onderrigvrye, Amerikaans-geakkrediteerde aanlyn universiteit. Die universiteit sê dit is ‘n baie eenvoudige onderrig-vrye hoër onderwysmodel, waar die meeste van die koste ten opsigte van universiteitsbywoning verwyder is. Hy sê daar is ‘n […]

Read More

Brakwater-brand nou in rigting van Daan Viljoen

Brakwater se brand woed steeds en talle lede van die gemeenskap is betrokke met bestryding. Die brand beweeg nou in die rigting van Daan Viljoen soos Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers verduidelik. Hy vra inwoners van die gebied om dringend om hulle eiendom skoonmaak.

Read More

Kernstasie wek kommer in buurland

Die Suid-Afrikaanse drukgroep Koeberg Alert Alliance is bekommerd oor ‘n subkomitee van die nasionale energiereguleerder, Nersa, se voorwaardelike goedgekeuring van ‘n voorstel oor die oprigting van nog ‘n kernkragstasie. Nersa se raad sal die finale besluit neem oor die stasie wat 2 500 Megawatt krag sal kan opwek. Peter Becker van die drukgroep sê Eskom […]

Read More

Shebeens vorm grootste deel van drankmark in die land

Reaksie word ontvang oor nuus dat shebeen-eienaars in ‘n petisie die Namibiese regering tot Woensdag gegee om antwoord te gee op hulle eise dat drankverkope Saterdae en Sondae kan hervat. Die besigheidseienaars sê hulle kan nie ‘n lewe maak onder die huidige maatreëls, wat tot 15 September geld, nie. Horst Heimstädt van die Self-regulerende Alkohol […]

Read More

Groot koue op pad, en dan weer daarna – winter is steeds hier

Bitter koue toestande sal teen die naweek in Namibië en Suid-Afrika ervaar word met ‘n groot kouefront wat sy opwagting maak, en volgens die onafhanklike meteoroloog Johan van den Berg, kom daar weer in die eerste week van September ‘n koue front aan. Van den Berg het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…

Read More

Windhoek lê sy begroting voor

Stad Windhoek is tans besig om sy begroting vir sy 2021-2022 finansiële jaar voor te lê. Befondsing is, soos oral by plaaslike owerhede in die land, nie genoeg nie maar, soos die waarnemende hoof uitvoerende beampte van die Stad, George Mayumbelo sê, hulle is gewoond daaraan om alleen voort te gaan…

Read More

WGO in Afghanistan sê hulp dringend nodig

Die Wêreldgesondheidsorganisasie in Afghanistan sê namate die land se behoeftes aan noodleniging toeneem, so vinnig neem die vermoë af om op daarop te reageer. Die organisasie en die Verenigde Nasies se Kinderfonds doen ‘n oproep vir onmiddellike en onbelemmerde toegang tot medisyne en ander lewensnoodsaaklike voorrade aan miljoene Afghane wat hulp benodig. Die organisasie sê […]

Read More

Inenting sal ekonomiese herstel dryf

Ekonome en besigheidsleiers regoor die streek meen dat inentings die enigste werklike oplossing is vir ekonomiese groei. Plaaslik het die goewerneur van die Bank van Namibië Johannes !Gawaxab gesê inentings behoort deel te vorm van die land se ekonomiese herstelplan. In die buurland het die uitvoerende hoof van Business Leadership South Africa, Busi Mavuso, sgeê […]

Read More