Windhoek lê sy begroting voor

Stad Windhoek is tans besig om sy begroting vir sy 2021-2022 finansiële jaar voor te lê. Befondsing is, soos oral by plaaslike owerhede in die land, nie genoeg nie maar, soos die waarnemende hoof uitvoerende beampte van die Stad, George Mayumbelo sê, hulle is gewoond daaraan om alleen voort te gaan…