Brakwater-brand nou in rigting van Daan Viljoen

Brakwater se brand woed steeds en talle lede van die gemeenskap is betrokke met bestryding. Die brand beweeg nou in die rigting van Daan Viljoen soos Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers verduidelik.

Hy vra inwoners van die gebied om dringend om hulle eiendom skoonmaak.