COPE het kommer oor SA se beeld, met Trump en kie - March 6, 2025

COPE sê Suid-Afrika se morele stem is vinnig besig om te vervaag, plaaslik en internasionaal. Die party sê die Amerikaanse president, Donald Trump, is ‘n nabootser-diktator wat dreigemente na Suid-Afrika slinger. Pake Dikgetsi van COPE sê karakters soos die tegnologie-miljardêr Elon Musk en die politieke kommentator Tucker Carlson kan skadelike leuens oor die land versprei […]

Read More

Macron sê Europa moet saamstaan - March 6, 2025

Franse president Emmanuel Macron sê hy is oop daarvoor om sy land se kern-sambreel tot Europese bondgenote uit te brei. Hy het Woensdag gesê Europese Unie-leiers vergader vandag in Brussel vir ‘n buitengewone spitsberaad om in te stem om militêre uitgawes te verhoog en te verseker dat wapens in Europa geproduseer kan word. Hy sê […]

Read More

China sê hy’s gereed vir enige oorlog, handel of wat ook al - March 6, 2025

China het Amerika gewaarsku dat hy gereed is om in enige vorm van oorlog te veg, na die land teruggeslaan het teen president Donald Trump se toenemende handelstariewe. Trump het meer tariewe op alle Chinese goedere gehef, waarna China vinnig gereageer her met tariewe van 10 tot 15 persent op Amerikaanse landbouprodukte. Die Chinese ambassade […]

Read More

Beroep op privaatsektor vir ontwikkelingshulp in Erongo - March 5, 2025

Die Langer Heinrich uraanmyn buite Swakopmund het aangekondig dat hy ‘n voertuig, 20 fietse en rekenaartoerusting ter waarde van 400 000 Namibiese dollar aan die Tutaleni-polisiekantoor in Walvisbaai gaan skenk. NamPol inspekteur-generaal Joseph Shikongo het ‘n beroep op die privaatsektor gedoen om die gebaar na te boots. Hy het daarop gewys dat verskeie positiewe ontwikkelings […]

Read More

Japannese ambassade, WFP monitor droogte-voedselhulp - March 5, 2025

Die ambassade van Japan en die Wêreldvoedselprogram het ‘n distribusie-moniteringsbesoek aan droogte-geraakte gemeenskappe in die Kunene-streek gebring om die impak van kommoditeitsbewyse te bepaal. Die besoek, gelei deur die ambassadeur van Japan in Namibië, Shinichi Asazuma, die – se waarnemende landdirekteur Tiwonge Machiwenyika en Kunene-goewerneur Marius Sheya, het op die Queen Sofia-plaas en die De […]

Read More

RISE Mzansi juig oor hersiening van paroolstelsel - March 5, 2025

RISE Mzansi verwelkom die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, se verbintenis om die paroolstelsel te hersien en te verseker dat dit aanpas by huidige neigings. Volgens die minister is daar sedert 2022/’23 parool toegestaan aan meer as ‘n duisend oortreders wat lewenslange tronkstraf uitdien. RISE Mzansi se woordvoerder, Makashule Gana, sê Groenewald het ook […]

Read More

Proteas jaag reuse-teiken in Kampioenetrofee-halfeindstryd - March 5, 2025

Krieket: Die Proteas jaag ‘n reuse-wenteiken van 363 in hulle Kampioenetrofee-halfeindstryd teen Nieu-Seeland in Lahore, Pakistan. Die Swartpette het gekies om eerste te kolf en Rachin Ravindra en Kane Williamson het hulle beurt geanker met honderdtalle. Die gewoonlik ekonomiese Marco Jansen is veral gestraf en het 79 lopies afgestaan in sy tien boulbeurte, terwyl Lungi […]

Read More

Informele ekonomie ‘tans moeilik om te formaliseer’ - March 5, 2025

Die parlementêre staande komitee oor die ekonomie en openbare bestuur het ’n verslag aan die parlement voorgelê oor maatskaplike beskerming vir Namibiërs in die informele ekonomie. Dit volg op ’n mosie deur parlementslid Agnes Kafula waarin sy vra dat die internasionale arbeidsorganisasie, R204, se voorstel dat die informele ekonomie formeel gemaak word, geïmplementeer word. Kafula […]

Read More

Twee mans in Joslin-saak sê hulle is gemartel om te bieg - March 5, 2025

Twee van die beskuldigdes in die verdwyning van die Weskus-meisie, Joslin Smith, beweer die polisie het hulle gedwing om te bieg. Jacquin Appollis en Steveno van Rhyn staan tereg saam met Joslin se ma, Kelly Smith. Die mans ontken egter dat hulle ooit by die beweerde misdaad betrokke was. Hulle regsverteenwoordigers het in die Hooggeregshof […]

Read More

Trump sê hy het pas begin, met VSA ‘wat terug is’ - March 5, 2025

President Donald Trump van Amerika sê sy regering het in 43 dae meer bereik as die meeste administrasies in vier of agt jaar, en hy sê hulle het nog net begin. Hy het Dinsdag sy eerste toespraak in die Kongres gehou sedert sy terugkeer na die Withuis. Trump sê van sy tasbare prestasies sluit in […]

Read More