Nust-Agribank ooreenkoms sal landbou bystaan - March 28, 2025

Agribank en Nust het ‘n drie-jaar ooreenkoms onderteken om vaardighede en navorsing in landbou verder te ontwikkel en versterk. Nust se Harold Pupkewitz Graduate School of Business sal dit namens die universiteit hanteer en die fokus sal geplaas word op die omskakeling van kommunale boerdery na ‘n besigheidsgedrewe model. Fillemon Nangonya, woordvoerder by Agribank het […]

Read More

ActionSA dreig met regstappe as Phil Craig burgerskap kry - March 28, 2025

Lerato Ngobeni van ActionSA het met regstappe gedreig indien burgerskap toegestaan word aan die leier van die Cape Independence Advocacy Group, Phil Craig. Ngobeni het die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, versoek om Craig se aansoek af te keur, en sê hy voldoen nie aan wettige vereistes nie. Craig, wat in Brittanje gebore is, […]

Read More

Mianmar, Thailand steier na skudding van 7,7 - March 28, 2025

Mianmar en Thailand steier na ‘n aardbewing van 7,7 op die Richterskaal vanoggend die gebiede getref het. Wolkekrabbers, kleiner geboue en brûe het ineen gestort. ‘n Noodtoestand is in beide lande afgekondig en tot dusver is drie sterfgevalle in Bangkok en vyf in Mianmar aangemeld maar, die syfer behoort te styg. Media in die lande […]

Read More

Nuwe (weer tydelike) hoof vir Namcor - March 28, 2025

Die adjunk-goewerneur van die sentrale bank, Ebson Uanguta keur terug na sy pos toe na meer as ‘n jaar by Namcor waar hy as tussentydse hoof gedien het. Hy is in Januarie verlede jaar na die petroleum maatskappy gesekondeer na Immanuel Mulonga afgedank is. Paulo Coelho, Namcor-woordvoerder sê Victoria Sibeya sal waarneem terwyl die aanstellingsproses […]

Read More

Marktoets vir privaatsektor in spoor en hawens goed, maar infrastruktuur… - March 28, 2025

Die Afrika Spoorbedryfvereniging het die regering se marktoets vir die privaatsektor in Suid-Afrika se deelname aan die spoorwegnetwerk verwelkom, maar vra dringende optrede aangemoedig om infrastruktuuruitdagings aan te spreek. Uitgaande voorsitter, James Holley, het beklemtoon dat netwerk- en seinprobleme onsekerheid skep vir derdeparty-operateurs. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy vra vir inligting oor vragdeurgangbelegging, met […]

Read More

Carney sê jongste Trump-tariewe skend bestaande ooreenkomste - March 28, 2025

Kanada se eerste minister, Mark Carney, sê sy land sal sy afhanklikheid van die Verenigde State ingrypend moet verminder omdat dié land nie meer ʼn betroubare handelsvennoot is nie. President Donald Trump het Woensdag aangekondig hy plaas ʼn heffing van 25-persent op ingevoerde voertuie en voertuigonderdele. Carney sê die jongste tariewe is onregverdig en skend […]

Read More

Eerste Protea-toer in 11 jaar na Zimbabwe - March 28, 2025

Die Proteas sal hierdie seisoen die eerste keer in 11 jaar in Zimbabwe toer. Die twee lande sal in twee toetse kragte meet, en ook in ‘n T20-driehoekige reeks met Nieu-Seeland, met al die wedstryde wat in Bulawayo plaasvind. Die eerste toets sal op 28 Junie begin en die tweede op 6 Julie, kort nadat […]

Read More

Zambezi stoei met meer as 8 700 malaria-gevalle, 7 reeds dood - March 28, 2025

Plaaslike berigte lui dat Zambezi uiters groot uitdagings het met malaria. Daar is 8 793 gevalle sedert Januarie bevestig met sewe mense wat dood is. Volgens die streek se gesondheidsowerhede is 315 pasiënte gehospitaliseer met inwoners en besoekers wat deurloop. ‘n Streeksleier vir die beëindiging van malaria veldtog, Benjamin Limbo, sê aan plaaslike media dat […]

Read More

DA vra deeglike hersiening van Eskom prysmodel - March 28, 2025

Die DA eis ‘n omvattende en deursigtige hersiening van Eskom se prysmodel weens ʼn tariefverhoging van 12,74-persent vir die kragvoorsiener se regstreekse klante wat Dinsdag in werking tree. Kevin Mileham van die DA sê die elektrisiteitsprysbeleid moet weer kyk hoe Eskom se grootmaat- en munisipale tariewe vasgestel word, en ʼn veiligheidsnet bied vir behoeftige gebruikers, […]

Read More

VSA trek meer as 300 visums van ‘malles’ terug - March 28, 2025

Die aanhouding van die Turkse student Rumeysa Ozturk en die Palestynse student Mahmoud Khalil in die VSA maak steeds nuus. Ozturk het ‘n wettige studie visum terwyl Khalil ‘n sogenaamde permanente verblyf het. Maar die Trump-administrasie beskuldig beide van ondersteuning van Hamas. Die minister van buitelandse sake Marco Rubio het die kwessie by ‘n perskonferensie […]

Read More